Senwes Scenario Februarie / Maart 2017 | Page 29

Leierskap deur Diens en Produk
Ons lewer sedert 1929 diens aan die landboubedryf
Cape Gate is een van Suid-Afrika se grootste vervaardigers van omheiningsdraad vir die landbou- , kommersiële en industriële mark .
Gehaltebeheer – Ons ingeboude gehaltebeheer verseker dat ons produkte ‘ n langer leeftyd het .
Die hele proses van rou material tot by die eindproduk word aan ‘ n streng gehaltebeheerversekeringsprogram onderwerp wat aan die hoogste internasionale gehaltestandaarde voldoen . Dit sluit SABS spesifikasies en ISO 9001 in .

Leierskap deur Diens en Produk

Cape Gate vervaardig ‘ n wye verskeidenheid landbou draadprodukte wat insluit :
• Sagte gegalvaniseerde draad
• Hoë-spanning staaldraad
• Ogiesdraad
• Diamant-maasdraad
• Doringdraad
• Veldheining
• Baaldraad
Cape Gate se naverkopediens sluit produkinligting en praktiese advies in . Deurlopende opleidingsprogramme word aan die eindverbruiker beskikbaar gestel om met die oprigting en instandhouding van omheining te help . Alle produkte is beskikbaar by u naaste landbou maatskappy / koöperasie . www . capegate . co . za