Senwes Scenario Februarie / Maart 2016 | Page 56

••• Wen met RUB RIE K Herfs HINTERLAND is op pad!!! Hinterland gee in hierdie uitgawe uiitgawe 2 fantastiese pryse aan 2 gelukkige lesers weg! Die twee pryse sluit in ʼn Gamo 4x32 WR serie Sporter teleskoop asook ʼn 47cm Cadac paellapan. PRYS 1 Teleskoop l k ter waarde d van R995.00 SMS Hinterland, PRYS1 en jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31 022 voor 31 Maart 2016 om ‘n kans te staan om die teleskoop te wen. ONS LAASTE HITTE IS STADIG BESIG OM TE KWYN EN ONS TWEEDE SEPTEMBER KLOP REEDS AAN ONS VOORDEUR. DIE STRUIKE WAT VERSKROEI HET MAAK NUWE BLARE EN DIE ROSE BEGIN WEER BOT. WINTERSAAILINGE WAT VANAF MAART BESKIKBAAR SAL WEES IN TUINSENTRUMS GEE ONS NUWE PERSPEKTIEF EN SKEP OPGEWONDENHEID OM TUINMAAK AAN TE PAK EN DIE SKEPPING TE WAARDEER! H  PRYS 2 Paella pan ter waarde van R749.00 SMS Hinterland, PRYS2 en jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31 022 voor 31 Maart 2016 om ‘n kans te staan om die paellapan te wen.  Standaard sms-tariewe geld en geen werknemers van Hinterland mag deelneem nie. Vir die volledige kompetisiereëls, besoek die webtuiste www.senwes.co.za. Ondersteun ook die Kolskoot Boerpotpromosie wat [