R UB R IE K
is, asook vaste uitrusting en toebehore (bv. TV- skottels) wat aan
hulle behoort. Vaste uitrusting
en toebehore wat aan die eienaar
behoort, soos in geval van ‘n huurwoning, word egter uitgesluit.
Let daarop dat die klem gelê
word op items van ‘n huishoudelike aard en sluit dit dus
nie daardie “PTO-shaft” van die
grondboonplukker wat in die motorhuis lê in nie!
Die geboue wat kwalifiseer vir
dekking in terme hierdie afdeling
is dieselfde soos bespreek in Deel
8 - Huiseienaars, nl. versekerde
se private woning en huishoudelike buitegeboue en sluit nie die
plaasstoor waarin trekkers, voer,
ensovoorts gestoor word, in nie.
versekerde geboue uitgeleen,
verhuur of onderverhuur is,
tensy dit gepaard gaan met inof uitbreek uit die geboue deur
wesenlike, sigbare en gewelddadige middele.
Kortliks beteken dit dat as die
deur oopstaan soos in voorgemelde situasies, en iemand loop
in, vat enige items (bv. handsak, kamera, ens.) en loop uit,
is so ‘n voorval nie gedek in
terme van die polis nie.
- Dit is dus belangrik om kennis te neem dat diefstaldekking ten opsigte van die
inhoud van die versekerde se
vakansiehuise wat uitverhuur
word, beperk is tot diefstal
volgende op sigbare, wesenlike en gewelddadige middele.
WAARTEEN IS EK EGTER
VERSEKER?
Sou ‘n huurder dus met daarDieselfde dekking teen versekerde
die mooi Pierneef skildery
gevare word verskaf soos bespreek
verdwyn, is dit nie gedek nie.
in Slaggate in Korttermynversekering - Deel 8 : Desember 2015/
• Diefstal (of enige poging daarJanuarie 2016, nl. brand, weerlig,
toe) vanuit enige huishoudespesiale gevare (storm, wind, walike buitegebou is beperk tot
ter), diefstal, ensovoorts.
skade of verlies volgende op
Dit is egter belangrik om op die
wesenlike, sigbare en gewelddavolgende beperkings met betrekdige in- of uitbreek uit sodanige
king tot diefstal of enige poging
geboue.
daartoe, te let:
- Die “wegraak” van die elek• Diefstal (of enige poging daartriese boor of hoekslyper uit
toe) is uitgesluit indien die
die motorhuis terwyl dit oop
••
•
•••
••
staan, is dus ook nie gedek
nie.
Soos by Afdeling Huiseienaars, is
daar ook Uitbreidings tot voordeel
van die versekerde wat gratis by
die polis ingesluit is.
UITBREIDINGS
• Verlies van of skade aan die
inhoud van ys- en vrieskaste.
- Toevallige bederwing van die
inhoud van ys- en vrieskaste
binne die versekerde geboue
weens temperatuurveranderinge, bv. wanneer die bediende per ongeluk die item
se krag ontkoppel as sy wil
stofsuig en dit dan nie weer
aansit nie.
- Bederwing weens die doelbewuste afsny van die krag deur
bv. Eskom is nie ingesluit nie.
- Skade aan die ys- of vrieskas
self (weens moontlike kragfluktuasie) is nie ingesluit nie.
- Dekking is beperk tot
R2 000.00 of 2% van die
versekerde bedrag, wat ook al
die grootste is.
• VERLIES VAN GELD
‘n Beperkte dekking van
R2 500.00 (twee duisend vyfhonderd rand) is van toepassing
vir verlies of skade aan geld
SENWES Scenario • Feb/Mrt 2016
33