Senwes Scenario Februarie / Maart 2016 - Page 20

••• NUUS Phillip Mukhithi bespreek boerderysake met Senwes Landboukundige, Julias Ramohlabi. Hy is so passievol oor sy beeste dat sy Brahmane selfs name kry. Chris was sy eerste Brahman en Chief die volgende. Chris is ongelukkig reeds dood. MIELIES Phillip plant minder as 100 hektaar mielies op sy plaas maar hy kyk tans na ’n ander plaas met tusse