Senwes Scenario Februarie / Maart 2016 | Page 10

••• A REAF O K U S AUBREY KRUGER 'N MENS MOET DIEP DELF OM ENIGE WAARDEVOLLE EDELSTEEN TE VIND EN MET KROONSTAD IS DIT OOK DIE GEVAL - DIÉ GEBIED DRA BESLIS DIE KROON. DIE BEGIN VAN KROONSTAD Net soos ‘n edelsteen oor baie jare gevorm word, is Kroonstad ook oor tyd gevorm. Staatspresident, JP Hoffman het 162 jaar gelede al, in 1854, ‘n visie vir ‘n gemeenskap in dié geweste gehad. ‘n Landdros van Winburg het toe die plaas Klipplaatdrif as area uitgesonder waar die dorpie gestig moet word en op 5 September daardie jaar is daar besluit om die daad by die woord te voeg. Die eerste erwe is toe uitgesit op Cronstadt, soos dit toe bekend gestaan het. 8 Kroonstad , ‘n ware juweel GOEIE SAAIDEEL Deur die jare was Kroonstad een van Senwes se grootste saai- en weidingsgebiede. BOEREGEMEENSKAP Ons het ook ‘n draai by een van die bekende produsente gemaak, wat op 80 nog steeds boer, Johan Minnaar. Volgens hom is daar “‘n goeie gesindheid onder boere, ‘n gees van leef en laat leef.” Hy onthou nog die ou dae toe daar iets soos sewe boeregemeenskappe hier was. “Tydens vorige droogtes het ek die geleentheid gehad om my vee te trek. Dit verskil egter die jaar.” Nog ‘n verskil wat hy agtergekom het: “Dit het nog nooit met my gebeur dat die lande hier nie teen Geloftedag geplant Feb/Mrt 2016 • SENWES Scenario is nie.” In die verlede was daar ook baie minder likwidasies in Johan Minnaar boer steeds in die omgewing.