Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 8

••• HO OFSTOR I E AANWENDING AANTAL BEESTE PER HEKTAAR VIR EEN MAAND ADDISIONELE KOSTES: RAND PER HEKTAAR* Stroop en reste 1,5 R 320 (stroop & wegry) Laat lê 3 0 Stoekmielies 4 tot 5 Kuilvoer 6 tot 7 Weimielies R180 tot R210 (maalkoste) R250 tot R280 (snykoste, vastrap) 8 tot 10 lammers vir afrondperiode POTENSIËLE INKOMSTE: RAND PER HEKTAAR POTENSIËLE INKOMSTE: RAND PER BEES R2 000 en reste R300 R200/bees vir slegs = R1 980 oesreste R 650 - R1 100 R200 tot R300/bees R 1 150 - R1 700 R290 tot R340/bees R 1 300 - R1 800 R220 tot R260/bees R2 000 - R2 300 R230 tot R250/lam Eie berekening afhangend of lammers ingekoop word TABEL 1: POTENSIËLE INKOMSTE UIT DROOGTEMIELIES. die potensiële massatoename verkoop sou kon word, sou dit ‘n inkomste van R1 150 tot R 1 700 per hektaar genereer. Hoewel dit aanloklik lyk om die gemaalde mieliestoek in ‘n afrondingsrantsoen te gebruik, is die kwaliteit daarvan van so ‘n aard dat dit ten beste as ruvoerbron teen sowat 15% insluiting gebruik kan word in 6 tradisionele afrondingsrantsoene wat waardetoevoeging met die produk beperk. Sny van kuilvoer Kuilvoer-sny wat oor tyd uitstekende preservering van droëmateriaal is, behoort sowat ses tot sewe beeste vir een maand van voer te voorsien vanaf een hektaar. Die maak Februarie/Maart 2015 • SENWES Scenario van die kuilvoer beloop ongeveer R250 tot R280 per hektaar (slegs die sny, aanry en vastrap, sonder byvoegings en voer daarvan), wat realiseer in ‘n koste van R150 tot R180 per bees oorwinteringskoste per maand. Die kuilvoer het die voordeel dat die berging daarvan ‘n paar jaar kan wees en dit strategies vir droogtesituasies aangewend kan word. Sou daar goeie najaar-reën val, bestaan die moontlikheid van koring of wintergroenvoer vir die vee op die gesnyde lande. Teen dieselfde agtergrond as die vorige scenario’s, kan die kuilvoer potensieel sowat R1 300 tot R1800 per hektaar genereer afhangende die tipe dier wat gevoer word. Die opsie bestaan om kuilvoer in ‘n afrondingsrantsoen te gebruik, maar onthou dat slegs sowat 30% van ‘n rantsoen uit kuilvoer kan bestaan ten einde bevredigende diereprestasie te verseker. Teen die huidige graan/vleisprysverhoudings, met gepaardgaande risiko aan prysskommelings, sou ‘n afrondingsopsie nie aanbeveel word nie. Sou die situasie rondom afronding verander, sal elke een hektaar mielies wat vir