Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 56

••• T UINM AAK WEES GEREED VIR DIE HERFS Ludwigs Rose Spider Mite is ‘n plaag spesifieke chemisegeformuleerde insekdoder vir die beheer van myte op verskillende gewasse. Dit is geskik vir gebruik in geïntegreerde plaagbestuurbespuiting programme. enige tuinmiddel kan spuit, Ludwigs Rose Spider Mite maak met die volgende voordele: eiers en jong myte dood en is 1. Dit verbeter die verspreiding skadeloos vir roofdiere van myte van die middel wat as gevolg van sy lae toksisiteit. gespuit word, Margaret Roberts Biologiese 2. Is ‘n kleefmiddel wat voorkom Muskiet Insekdoder is ‘n dat die tuinmiddels afloop van wateroplosbare korrel biologiese die plant, of afgewas word. insekdoder vir die beheer van 3. Dit gee ook UV beskerming muskiete en muggielarwes in die en is reënvas vir 1 uur na tuin. Margaret Roberts Biologiese bespuiting met n maksimum Muskiet Insekdoder is skadeloos van 25mm reën. vir bye, voëls, visse, troeteldiere, Roesvlekke op groente en rose wilde diere, die meeste voordelige kan nou ‘n probleem wees. insekte en natuurlike roofdiere. Funginex van Efekto is ‘n Copper Count -N is ‘n effektiewe behandeling hiervoor voorkomende bespuiting en Ludwigs Vigorosa is ‘n bespuiting wat gedoen moet goed gebalanseerde organiesword sodra die eerste tekens verrykte korrelkunsmis wat al van siektes opgemerk word. Dit die noodsaaklike voedingstowwe beheer die volgende siektes: bevat. Dit is perfek vir die voeding Swartvlek , donsskimmel , roes, van rose, groente, ornamentele bakteriële roes , bakteriële plek, blomme, struike, grasperke, vroeë roes , blaar krul, uitslag en grondbedekkers en houer plante. witroes op ‘n wye verskeidenheid Dis skadeloos vir voëls, wild, en van gewasse. Dit is skadeloos vir die troeteldiere en mense. Teen die eko-stelsel en het ‘n lae toksisiteit aanbevole toedieningshoeveelhede teenoor bye, voëls, voordelige en het dit ‘n lae toksisiteit teenoor insekte, wilde diere, troeteldiere , vis, maar kan as ‘n akwatiese vis en mense, en akute vergiftiging kunsmis gebruik word. is baie onwaarskynlik. FEBRUARIE IS ‘N WARM EN DIKWELS DROË MAAND. GEE STEEDS MAANDELIKS KUNSMIS, EN MAAK SEKER DAT DIE DEKLAE IN JOU BEDDINGS NOG VOLDOENDE IS OM VOGVERLIES TE BEHEER. B egin hierdie seisoen om plante wat voordelig is vir mekaar saam te plant (companion planting). Die volgende is goeie voorbeelde: 1. Plant ment saam met kopkool. Die ment beskerm die kool teen koolwurms. 2. Grasuie en uie naby wortels hou die wortelvlieë weg en die alombekende Afrikanertjies hou aalwurm weg van jou bolgroente af. Daar is ook ‘n paar kombinasies wat nie goed werk nie, soos: Groenbone wat nie naby uie, knoffel, soetrissie en Afrikaners wil wees nie, en tamaties wat nie hou van brokkoli, blomkool, koljander en komkommers in die nabyheid nie. Rose moet steeds gereeld kunsmis kry. Protek se Rose kunsmis is spesiaal geformuleer om aan die behoefte van blomdraende plante se voldoen. Sny dooie blomme gereeld uit om nuwe blomvorming te stimuleer. Met die moontlikheid van reënbuie is die gebruik van Protek Sprayfilm 10 aan te beveel. Dis ‘n produk, wat jy saam met 54 Februarie/Maart 2015 • SENWES Scenario