•••
HAND E LSN U U S
PLAASSEUN
MET AMPER 30
JAAR KENNIS
B
asie
Jordaan
is die nuwe
Verkoopsbestuurder
van Senwes
Meganisasie.
Die plaasseun van
Bethal het reeds
sedert 1986 ondervinding in die
meganisasie-wêreld. Sy pad het al
deur Senwes gekronkel, na ander
landboumaatskappye, maar nou het
sy pad weer by Senwes kom stop.
Hy is baie opgewonde om deel
te wees van die “groen span”
(John Deere en Senwes) en nooi
klante uit om hom te bel met enige
navrae. Jordaan glo John Deere
se kwaliteit, na-verkopediens en
ondersteuning laat die produk kop
en skouers bo sy mededingers
uitstaan.
Hy is getroud met Thea en is die
pa van twee kinders, Chandre en
Ruben. Hy is ook die trotste oupa
van twee kleinkinders.
Kontak hom by
[email protected] of by
083 447 3379 vir meer inligting.
MAAK MIERE
jou kriewelrig?
D
ie tyd van die jaar wanneer miere ‘n groot irritasie in en
om jou huis veroorsaak, kom Protek tot jou redding met
’n r YZ