Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 - Page 18

••• NUUS SENWES SEKRETARIAAT T E O EN REGSDIENSTE M T N O SENWES SEKRETARIAAT EN REGSDIENSTE SPOG MET TOP PERSONEELLEDE WAT SORG DAT AANDEELHOUERS SE BELANGE, ASOOK DIE VAN DIE MAATSKAPPY BESKERM EN BEVORDER WORD. WILLIE JONES • Kwalifikasie: Matriek • Pligte: Bestuurder Regsinvorderings. Verantwoordelik vir Senwes se regsinvordering asook die van sy filiale. • Jare ondervinding: 30 jaar en 7 maande by Senwes, 28