Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 16

••• NUUS NICOLIZE VAN DER WALT SENWES GRAINLINK gereed vir die oes SENWES GRAINLINK IS OPERASIONEEL, STRATEGIEË IS IN PLEK OM DIE UITDAGINGS SOOS OPBERGING KAPASITEIT EN ESKOM-KRAGVOORSIENING TE HANTEER. INDIEN KAPASITEIT ONDER DRUK IS DAN WORD DIE NODIGE AKSIEPLAN IN PLEK GESTEL WAT ADDISIONELE KAPASITEIT SKEP, DEUR MIDDEL VAN DIE SKUIF VAN GRAAN OF DIE PLAAS VAN DAMME EN SAKKE. K lante sal weereens voordeel vir die klant in. die voordeel van Die silo-bedryfspan is gratis droging geniet, soos gefokus om te verseker dat gespesifiseer in die tariefdie kliënt waarde kry vir dokument en soos die betrokke die hantering en opberging operasionele aktiwiteit dit wat betaal word en word bepaal.   addisionele dienste vir die Grainlink fokus deurlopend kliënt daargestel soos die op tegnologie skoonmaak, ontwikkeling berook en en is dit deel droog van DIE SILO BEDRYF graan.  Indien van die kapitale beplanning om SPAN IS GEFOKUS OM in ag geneem van die silo’s se word wat dit tempo graan wat TE VERSEKER DAT DIE vir die kliënt hanteer kan word KLIËNT WAARDE KRY kos om graan te vermeerder.  te spuit is die VIR DIE HANTERING Dit sal verseker verwydering dat graan met van skadelike EN OPBERGING WAT ‘n hoër vog sade ‘n groot BETAAL WORD inhoud gelewer voordeel.  kan word in ‘n Senwes korter tydperk.  Grainlink Dit sal tot gevolg hê dat bedryf is deurlopend besig omdraai-tyd van die klant met ontwikkeling en word verhoog wat die totale stroopdaar gepoog om in die nabye proses sal bespoedig. Indien toekoms graan te hanteer met graan vinniger gelewer word nog ‘n hoërvogpersentasie.  sal dit beteken dat die produk Hierdie tegnologiese vroeër aan die mark gebied ontwikkeling vind addisioneel kan word, dit hou ‘n groot plaas en word daar deur die “ ” 14 Februarie/Maart 2015 • SENWES Scenario ingenieursafdeling gefokus op deurlopende meganiese-; siviele- en elektriese instandhouding om te verseker dat die silo bedryf gereed is. Beurtkrag is ‘n realiteit in Suid Afrika en is 15 silo’s in die Senwes Grainlink ontvangsgebied reeds toegerus met kragopwekkers, dus sal by hierdie silos graan ontvang word indien beurtkrag toegepas word en ondersoek Senwes die moontlikheid om nog 10 kragopwekkers by strategiese silos te plaas. Vir enige inligting of navrae kontak die streekbestuurders, Ronnie Ladeira – Streek een (noord) by 0834523541, Carel Scheepers – Streek twee (sentraal) 0834699701, Theuns Saayman – Streek drie (suid) 0833755061 of die Bestuurder Bedryf: Graham Lottering, (Bestuurder, Bedryf: Senwes) 079 883 7503.