Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 | Page 15

KO L L IG “ LANDBOU MAAK SAAK... EN DIE REGERENDE PARTY BESEF NEGATIEWE BELEID SAL ‘N NEGATIEWE UITWERKING OP WERKSGELEENTHEDE, WELVAARTSKEPPING, INDUSTRIE, VERVOER EN HEEL BELANGRIK, VOEDSELSEKURITEIT HÊ. KOMMERSIËLE BOERE HET DUS BAIE VOORDELE OM MEE OM DIE TAFEL TE GAAN SIT EN SONDER EMOSIE UIT ‘N WELVAARTSOOGPUNT, HUL SAAK TE STEL. ” mee om die tafel te gaan sit en sonder emosie uit ‘n welvaartsoogpunt, hul saak te stel.” Hy stem saam daar is ree ds goeie beleid ten opsigte van grondher vorming in plek en verskeie ander goeie beleid e en planne in die land. Die regering se onver moë om dit effektief te implementeer is egter ‘n uitdaging. Hy stel voor dat die regeri ng reeds op distriksmunisipaliteitsvlak, betrokkenes bymekaar moet kry om  kennis te dee l, finansierders te kry, sakekamers en nie-regering sorganisasies te betrek. “Die staat het reeds baie grond, maar baie van die grond lê onbenut en ander word uitverhuur weens die regering se onver moë om projekte te implementeer. Dit is in alm al, nie net diegene in die landbousektor nie se belang dat dit werk en grond benut word tot voo rdeel van elkeen.” Intussen hoop hy die reg ering sal hulp bied in die nood-rampgebiede en landbou se belangrikheid in die ekonomie raaksien. “Hulle moet besef – hoe minder boere, hoe mi nder werksgeleenthede, hoe meer verval die platte land.” KLEIN KAROO •••