Senwes Scenario Februarie / Maart 2015 - Page 10

••• NUUS Basislink 1 jaar oud… BASISLINK WAS OP 11 DESEMBER 2014 ‘N JAAR OUD EN SEDERTDIEN HET DIE SISTEEM SOWAT 2.17 MILJOEN TON GRAAN, WAT WIT-EN GEELMIELIES, SONNEBLOM, SOJA EN KORING INSLUIT, VERHANDEL. HEINRICH HENNING D ie aanlyn-platform is geskep om kopers van graan die geleentheid te gee om op ‘n deursigtige en gelyke basis mee te ding vir graan by ‘n spesifieke silo teen ‘n spesifieke premie op ‘n bepaalde tyd. Dit gee weer op sy beurt aan die produsent die geleentheid om sy graan by ‘n spesifieke silo teen ‘n spesifieke premie op ‘n bepaalde tyd te verkoop. (Sien ook vorige artikel in Scenario) Altesaam R51 miljoen se premies is reeds aan produsente uitbetaal vir die ܘX[