Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 5

GENERAL | ALGEMEEN Pieter & Tshepo HET JY GEWEET SENWES het op 15 Mei 1909 sy ontstaan gehad toe De Centraal Westelijke Co-operatieve Landbouw Vereniging gestig is en is dus vanjaar 110 jaar oud. Op 21 April 1936 is die maatskappy by die Landboudepartement geregistreer as die Sentraal Westelike Koöperatiewe Maatskappy, dikwels na verwys as Sentraalwes of Senwesko. In 1997 het Senwes omgeskakel van 'n landbou­ koöperasie na 'n maatskappy. Senwes se logo's oor die jare: 1956 1997 Senwes se tussentydse resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2018 is beskikbaar op Senwes se webblad by http://senwes.co/interim18A D DR DIRK STRYDOM Head of Grain Economics and Marketing at Grain SA Speaking on Nation in Conversation at Nampo Cape 2018. ‶ Agriculture still has an image of being dirty work on a farm, when the truth is that agriculture has become very hi-tech and technology and business driven. Agriculture has a long and exciting value chain with many job opportunities, not just on ″ 1972 2008 Wees deel van Senwes se 110-jaar Ekspo r o o l Ora oor... geh the land. 1959 -1971 ie Senwes 110-jaar Ekspo vind op 29 en 30 Januarie 2019 te Nampo Park plaas. Soos tydens die 2017 Senwes Equipment Ekspo, sal daar voorleggings en demonstrasies van verskillende heelwerktuie en imple- mente wees. Daar sal ook paneelgesprekke wees oor hoe om die Senwes Inte­grasiemodel tot jou voordeel te gebruik, met temas soos finansies, insette en marktoegang met bekende fasiliteerders soos Corné Kruger (Senwes Groep Hoof Finansiële Beampte), prof. Johann Kirsten (Direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing aan die Universiteit van Stellenbosch) en Theo Vorster (Galileo Capital). Tydens hierdie sessies sal talle uitvoerende bestuurders en besturen- de direkteure binne die groep, sowel as bekendes in landboukringe, soos T VE O T L E T S E G UIT R Thabo van Zyl, Tom van Rooyen, Nico Liebenberg, Danie Minnaar en AC van Wyk, ook hul insette uit ‘n produsentoog- punt lewer. Senwes se besigheidseenhede gaan ook uitstallings by die ekspo beman, waar besoekers meer oor hul dienste en pro- dukte kan leer, asook hoe om in te skakel by die Senwes Integrasiemodel. Groot nuus is dat die boerever­eniging met die hoogste bywoningsyfer by die Ekspo boonop sal kwalifiseer vir ‘n kontantprys van R10 000, geborg deur Senwes Equipment. Toegang is gratis! EWIN G S I N N E K DERE G Besoek die skakel http://senwes.co/ expo2019 vir die volledige program, meer inligting en om aanlyn te RSVP. *Kliek op die QR-kode om die video van die 2017 Senwes Equipment Ekspo te besigtig. Dit is ook beskikbaar by die skakel http://senwes.co/EquipExpo17 SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE & INNOVASIE • TECHNOLOGY & INNOVATION 2018 03