Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 37

MARKETS | MARKTE Grafiek 1: Julie WM seisoenaal. Grafiek 2: Mei sonneblom seisoenaal. Tabel 3: Sojabooninsetkoste Datum bereken: 2018/10/18 Droëland: Jaar-op-Jaar - Bothaville PRODUKPRYS (R/ton) R4 300 BEPLANNINGSOPBRENGS (ton/ha) 1,25 1,5 1,75 BRUTO PRODUKINKOMSTE (BPI) (R/ha) 5 375 6 450 7 525 A: GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) Saad 308 369 431 2 2,25 8 600 492 2,5 2,75 3 9 675 10 750 11 825 12 900 554 615 615 615 Kunsmis 802 1 182 1 351 1 512 1 764 2 016 2 268 2 521 Onkruiddoders 457 457 457 457 457 457 457 457 Kalk 86 129 Plaagdoders 597 Brandstof 838 848 871 42 42 44 Saadbehandeling Reparasies Smeermiddels 85 525 597 150 92 527 597 99 543 172 597 105 882 545 44 193 597 105 893 547 45 215 597 109 904 548 45 236 597 109 914 550 46 258 597 119 925 552 46 A: TOTAAL GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha) 3 739 4 244 4 543 4 807 5 155 5 506 5 793 6 089 B: R/Ton Sakprys benodig 2 991 2 829 2 596 2 403 2 291 2 202 2 106 2 030 Wins (per hektaar) 1 636 2 206 2 982 3 793 4 520 5 244 6 032 6 811 identifiseer, is daar gekyk na die gemid­ deld van historiese prysbewegings. Hierdie seisoenale tendense kan gebruik word om tye te identifiseer waarin ver- skansing waarskynlik op goeie seisoens- vlakke gedoen kan word. Uit grafiek1 kan gesien word dat die eerste seisoenale geleentheid om te prys, in die laaste helfte van Desember is. Die tweede geleentheid is in die eerste twee weke van Maart. Die laaste goeie geleent­ heid word aangedui in die eerste week van Junie – net voor strooptyd. Uit die grafiek 2 kan gesien word dat die seisoenale hoogtepunt vir sonneblom gewoonlik aan die einde van Januarie bereik word. Dit kan dus sinvol wees om verskansing nie te los tot strooptyd nie, maar eerder vroegtydige bemarking te doen. OPSOMMEND Die mark gee seisoenaal tradisionele geleenthede vir verskansing teen wins- gewende vlakke. Dit is altyd sinvol om hierdie geleenthede so goed as moontlik te benut met ‘n gepaste strategie soos ‘n minimumprys, wat steeds ruimte bied om opwaartse potensiaal te benut. Indien die seisoenale geleenthede benut word, kan verskansing teen seisoenale optimale vlakke gedoen word. SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE & INNOVASIE • TECHNOLOGY & INNOVATION 2018 35