Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 36
MARKTE
Die seisoenale
bewegings van graan
Met die plantseisoen wat in volle swang is, word die eerste
verskansingsbesluite nou reeds geneem.
Deur Hansie Swanepoel
Senwes Markanalis
D
it is van die uiterste belang
om die winsgewendheid van
’n verskansingsbesluit in ag te
neem as eerste uitgangspunt.
In hierdie uitgawe word gekyk na die
direkte insetkoste van verskeie gewasse.
Verder word die historiese seisoenale
prysbeweging van witmielies en sonne
blom ook ontleed om die tydsberekening
van verskansing te optimaliseer.
INSETKOSTE
Daar word gekyk na die insetkoste van
witmielies, sonneblom en sojabone in die
Bothaville-distrik. Uit die syfers in tabel
1-3 kan gesien word dat gewasse hierdie
seisoen winsgewend aangeplant kan word,
gemeet aan heersende pryse met die skryf
van hierdie artikel. Om die winsgewend-
heid te kan verseker, moet verskansing
gedoen word. Die verskansing kan opti-
maal gedoen word, deur dit in sekere
seisoenale hoogtepunte te doen.
SEISOENALE TENDENSE
Oor jare vorm daar patrone wat duidelike
tydperke uiteensit wanneer verskansing
waarskynlik op beter vlakke as op ander
tye gedoen kan word. Om hierdie tye te
34
Tabel 1: Witmielie-insetkoste
Datum bereken: 2018/10/18
Droëland: Jaar-op-Jaar - Bothaville
PRODUKPRYS (R/ton)
BEPLANNINGSOPBRENGS (ton/ha)
BRUTO PRODUKINKOMSTE (BPI) (R/ha)
A: GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha)
R2 000
4,5
5
5,5
6
6,5
7
7,5
8
9 000 10 000 11 000 12 000 13 000 14 000 15 000 16 000
Saad 1 349 1 349 1 349 1 471 1 471 1 471 1 471 1 471
Kalk 193 215 236 258 279 301 322 344
Kunsmis
Onkruiddoders
Plaagdoders
Brandstof
Reparasies
Smeermiddels
2 577
917
50
2 893
917
50
3 247
917
50
3 563
917
50
3 839
917
50
4 116
917
50
4 555
917
50
1 082 1 103 1 170 1 191 1 213 1 234 1 256
54 55 58 60 61 62 63
744
748
801
804
807
811
814
4 931
917
50
1 277
817
64
A: TOTAAL GESPESIFISEERDE KOSTE
(R/ha) 6 966 7 329 7 828 8 313 8 637 8 961 9 448 9 871
B: R/Ton Sakprys benodig 1 548 1 466 1 423 1 386 1 329 1 280 1 260 1 234
Wins (per hektaar) 2 034 2 671 3 172 3 687 4 363 5 039 5 552 6 129
Tabel 2: Sonneblominsetkoste
Datum bereken: 2018/10/18
Droëland: Jaar-op-Jaar - Bothaville
PRODUKPRYS (R/ton)
R4 300
BEPLANNINGSOPBRENGS (ton/ha) 1,25 1,5 1,75
BRUTO PRODUKINKOMSTE (BPI) (R/ha) 5 375 6 450 7 525
A: GESPESIFISEERDE KOSTE (R/ha)
Saad
308
369
431
2
2,25
8 600
492
2,5
2,75
3
9 675 10 750 11 825 12 900
554
615
615
615
Kunsmis 802 1 182 1 351 1 512 1 764 2 016 2 268 2 521
Onkruiddoders 457 457 457 457 457 457 457 457
Kalk
86
129
Plaagdoders 597 Brandstof 838 848 871
42 42 44
Saadbehandeling
Reparasies
Smeermiddels
85
525
597
150
92
527
597
99
543
172
597
105
882
545
44
193
597
105
893
547
45
215
597
109
904
548
45
236
597
109
914
550
46
258
597
119
925
552
46
A: TOTAAL GESPESIFISEERDE KOSTE
(R/ha) 3 739 4 244 4 543 4 807 5 155 5 506 5 793 6 089
B: R/Ton Sakprys benodig 2 991 2 829 2 596 2 403 2 291 2 202 2 106 2 030
Wins (per hektaar) 1 636 2 206 2 982 3 793 4 520 5 244 6 032 6 811
SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE & INNOVASIE 2018