Senwes Scenario Desember 2018 / Januarie 2019 | Page 17

INNOVASIE dit is die kern van die maatskappy se hidroponiese stelsel.” “Ons het ons eie verpakkingstelsel vir die modules en selfs die potte waarin die plante groei, ontwerp met behulp van lasers. Ons het voedselveilige gegote plastiek ontwikkel wat robotvriendelik is en goeie wortelgroei aanmoedig.” Eerder as om spanne mense te verwag wat die modules rondbeweeg in Iron Ox se 8,000-vierkante meter fasiliteit in San Carlos, California, het die maatskappy ’n 1,000-pond robot genaamd Angus ont- werp wat die optelwerk doen. “Angus se werk is om outonoom deur die kweekhuis te beweeg, ’n spesifieke hidroponiese groeimodule te identifiseer, dit op te tel en na die verwerkingsgebied te neem wanneer enige aksie uitgevoer moet word.” IRON OX – ROBOTARM Dit is toegerus met ’n 3D-kamera wat onmiddellik elke module wat voor hom geplaas word, skandeer om te bevestig dat die die regte een is. Dit gebruik die inligting om te bepaal hoe die plant opge- tel moet word sonder om die nabygeleë plante te beskadig. Met minder as een akker se beskikbare spasie, is die maat­ skappy in staat om 26,000 slaaikoppe (van meer as ’n dosyn variëteite) per jaar te produseer. Verkort uit https://www.engadget.om/2018/10/03/ future-indoor-agriculture-vertical-farms-robots/ Bron: https://www.engadget.com/2018/10/03/future-indoor-agriculture-vertical-farms-robots/ SENWES SCENARIO | TEGNOLOGIE SENWES & INNOVASIE SCENARIO • TECHNOLOGY | TEGNOLOGIE & INNOVATION & INNOVASIE 2018 15