Senwes Scenario Desember 2017 - Maart 2018 - Page 24

•••• NUUS Senwes en sy vennote verbly kinderharte met 10de Kersboomprojek S enwes, sy vennote en per- soneel het vanjaar weer ’n uitstekende Kersboomprojek geloods, wat die keer by Triest Opleidingsentrum in Klerksdorp gehou is. Die idee het begin omdat Senwes ’n verskil in die lewens van minderbevoorregte kinders wou maak. KERSBOOMPROJEK STATISTIEKE • 900 pizzas is teen ’n afslagbe- drag deur Roman’s Pizza ver- skaf. • 600 hamburgers is deur ’n plaaslike voedselgroep, Steers, verskaf. • 590 kinders het die Kers­ partytjie bygewoon. • 590 geskenke is vir die kinders deur Senwes-personeel geskenk. • 200 Senwes personeellede was by die reëlings betrokke. • 55 borge was betrokke - die meeste nog. • 9 instansies in die Matlosana- omgewing en van Viljoens­ kroon het by die projek baat- gevind. Hiermee sê Senwes baie dankie aan al 55 borge wat die 2017 Kersboomprojek moontlik gemaak het: ABI, Almur Marais, Botle-Ba-Kopano, Brand Theunissen, CANSA, Cardoso, Certisure , CSS Security (Oskin), Danie Minnaar, Datacentrix, Degesh, ER 24, GAP Staging, GDS, Grainovation, Grindrod, Guterra Tours, Hinterland, IPT, JD Botha & Sons, John Deere, KHS, Klerksdorp Record, Klerksdorp Technical High School, Liberty Life, Matlosana Firebrigade, Nedbank, Nico Liebenberg, Old Mutual, PEP, Reformed Church Doringkruin, Rent-a-Drum, RMB, Road Show Entertainment, Road-Pave, Roman’s Pizza, Rozello, Schoonspruit Hoërskool, Senwes Credit, Senwes Equipment, Senwes Grainlink, Sizabantu, Steers, Studio Republic, Talisman, Techmach, Thuso Mills (Thabo van Zyl), Tip Top Tents, TLC Fire, Tom van Rooyen, Tradevantage, Triest Training Centre, Ultimate Schoolware en Wesvalia Hoërskool. Senwes publikasies kry erkenning by SAPF-toekennings SENWES-PUBLI­KASIES het erkenning ontvang by die 2017 SA Publications Forum- toekennings aan die einde van September by die Africlassic River Lodge in Rivonia, waar hulle ’n paar toekennings losgeslaan het. GEÏNTEGREERDE VERSLAG Die Senwes Geïntegreerde Verslag van 2016 het єAՉͥ)Yɉ1ɕфMѕ帴)ѽݕ5)݅́Ʌє݅)AA]ɱم9)ե()ͭ嘁ȁ5ѕ5)QMхє Qݸ) Ʌ IЁظ)Mݕ́ЁݕЁ)ե)ݕٽ)AA]ɱ9ɉݕ)́܁Mݕ́)ٕͱ)́́5́Yɉѕɑ)AՉܸͥ)M9]LM 9I%<)Qݕمܵեѝݕ)مMݕ́Mɥͭɥ)Ѐԁɥѕ͕ѥє)ѽͱѕɥݕ)Lܵ5IPM9]LMɥ)є݅́٥ȁ́٥ȁ є)ѕɹQͭɥ-ѕɥ)ѕɥݽɐ)ٽ́ممɽѥ) եѝݕ̰)Mݕ́Mɥ)չ)ձ)ɥ5܁եѝݕ̰)Ёɥѕѽ́م)٥ȁUѹMݕɬ)Uѹ-չͥ)ݕȁɑѕɥ)͍ٕ݅́ȁ!ɥхͭɥ)م9ͥəɅ݅)ȁͭQ)ɥͭ嘁