Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 - Page 47

••• •• N UUS •• Wessies maak ’n Senwes draai vir ’n derde keer AAN DIE EINDE VAN SEPTEMBER 2016 HET LEERDERS VAN HOËRSKOOL WESVALIA LANDBOU IN KLERKSDORP HULLE LANDBOUPOTLODE KOM SKERP­MAAK MET ’N BESOEK AAN SENWES HOOFKANTOOR SOWEL AS DIE VILJOENSKROON SILO. D ie elf leerders, Stephen Nortier, Anton Nagel, Dian Opperman, Elardus Cronje, Herman van Stade, Dian du Preez, Louwrenza du Plessis, Anandie Fraser, Mandie Badenhorst, Shannon Janse van Rensburg en Limoné le Grange is graad 11 leerders by die skool. Hulle was onder leiding van Departementshoof, Johan Louw, wat al dié posisie vir ses jaar beklee. Louw het aangevoer dat die skool en sy leerders baie put uit hierdie jaarlikse instelling met 15 na 20 leerlinge wat die besoeke meemaak. “Hier word die teoretiese sowel as die praktiese deel hanteer. Dit is baie ‘hands-on’ wat die teorie en praktyk bymekaar bring,” het Louw bygevoeg. ’n Ander voordeel is dat die leerders ook skouers skuur met ander in die bedryf. Senwes Opleidingsbeampte, Okkie Botha, het hulle deur hul passies gesit. Eerstens met ‘n 3 ure teoretiese sessie by hoofkantoor en die laboratorium, waar hulle oor gradering en opberging van graan ingelig is. Hiervandaan is die leerlinge die volgende dag, 28 September, na Viljoenskroon Silo waar hulle meer geleer het oor hoe graan afgelaai word, bo by ’n suier ingaan en hoe die graan weer uitgelaai word. Botha het aangevoer dat die leerlinge ook na die tyd eksamen skryf oor wat hulle ́ȁи)ɱЁݕեЁ)ݕͽȁٽȁͅ)ɽ٥ɑȁɕЁɑ́݅)ԁ̃aͥݕ)ЁMݕ́݅Ѓaɥѥ͔ɽȁ()M9]LMɥLdؽ)8d((()]ͥ1ԁ呕́հͽMݕ̄ѕȁ́Mѕ9ѥȰ)ѽ9=ɵɑ́ ɽ!ɵمMх%)́1ɕ鄁ԁA̰ͥɅ͕Ȱ5 а))1܀ѕ͡]م1Ԥ)Aɕ踁!ٽȁ́M)͔مI͉ɜ1Ʌ)=ȁ ѡMݕ́=͉є((