Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 - Page 4

•••• hoofredakteur Marlon Abrahams Tel: 018 464 7349 marlon.abrahams@senwes.co.za NOG NOOIT WAS ONS SO VERLIG SOOS DIE AFGELOPE TYD TOE GENADEWATER IN OORVLOED IN GROOT GEDEELTES VAN DIE LAND VERWELKOM IS NIE. SO WORD ONS GESEËN NADAT ONS DIE AFGELOPE PAAR JAAR ERGE DROOGTE ERVAAR HET, MET DIE LAASTE SEKERLIK DIE ERGSTE OOIT. D ie goeie van die droogte is dat ons op ons knieë ge­ dwing word en moes bid vir reën, soos Senwes ook elke jaar doen. Nog ’n vlagie motreën is die aankondiging van OneAgri, waar jy met een identiteit op verskeie platforms kan aanteken. Dan reën dit figuurlik John Deeres op Agrivan Boerdery met heelwerk­ tuigbemarker, Kwek Dietrichsen, wat 33 van die 39 John Deeres aan hulle verkoop het. Soos reën ons verras het, was Gert of Gerlu Roos verras dat hy die John Deere Gator 855D Gator gewen het. Hou ook die volgende uitgawe dop vir 'n artikel oor die wenner van die Mauritius-vakansie, Charl Fourie. En dan vertel Thys Grobbelaar ons ook meer oor reënvalvooruit­ sigte in Druppels op die Dak. Baie van ons ken reën maar wat weet ons anders as dat dit druppels uit die hemelruim is? 2 redakteur Wel hier is bietjie pitkos! Reëndruppels is gewoonlik tussen so tussen 0.1 mm en 9 mm groot en anders as wat algemeen aanvaar word, lyk reëndruppels glad nie soos traandruppels nie en is hulle meer sferies. Wat van spoed? Klein druppels van 0.5 mm val teen slegs 2 m/s terwyl druppels tien keer groter (5 mm) teen 9 m/s of 32 km/h neerstort. G’n won­ der dit slaan so seer nie... Ken jy die terme wat tydens nuus­uitsendings gebruik word? We ѕɴєɗѕ )ЁمͼȸԁȁȰ)ѥɗ́ݕȁ͕ȸ)ܸ؁ȁȁЁ݅)ͱܸ̀؁ȁ)ȁɗ%ѕɕͅЄ)_ɕ吁́ɱ͔)ɗم)Ёх݅Ё)͕̀ͽ)مаЁѱ)ݽ幅ɕ͕́ͥȁݽɐ)Ḿ́ɗٕݕ)́́])=́ݥم)ɑȁMݕ)ɽ͕ЁÚم!ɑ)1ѕ̰Ё́䁅ݽ )ȁаєɗم+eɽ еȁͥ́݅(Ā䃊e)%͔=͕+e͗ɗɥ)-͙́ݽɐe)ѽݕ̸()Չɕ-՝)I-QUH()Lؽ)8܃M9]LMɥ()Չɕ-՝)QЀ)Չɕ乭՝͕ݕ̹)ٕѕͥ()5ɧє!՝)QЀ)ɥє՝͕ݕ̹)ݕեѱ()5ɍYѕ)ɍٕѕ͕ݕ̹)ݕɭ()ȁɥɥ͔_ )́ ɕ ѵ́] ѡ) ɰɥ)Ʌ͵Q)ɽȰ!ɕ1))5ѡ̰Mͅɤ̰ɥ)=ѡե镸)Məѕ1Յ)مȁ]аYͥمMɅѕ)5Yͱ)Չͭɥͥ()5ɥɅ͵)QЀ)Ѐ)ɥɅ͵͕ݕ̹)()Mݕ̰)À͉İ)-ɭ͑()QЀ)խݕɬ() ɕ)QĀ̀(+$ɕєمՐمMݕ́Mɥ)ݽɐٽɉԁٽ́م)ѥȀܤم]Ё=ѕɕ+$ȁեѝݕȁمȁɕ٥ȁեѱѥٕ́ѕ̰ͥ)ɽͥѥ́ȁݕɭ́((0