Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 - Page 32

•••• HA N D E LSN U U S Benut ons Digitale Platforms optimaal SENWES IS TOEGESPITS OP NUWE EN INNOVERENDE OPLOSSINGS EN MET DIE GROOT DIGITALE BEWEGING WAT TANS IN DIE MARKPLEK ERVAAR WORD, IS DIT VIR ONS BELANGRIK OM OP DIE DIGITALE PLATFORMS WAAR ONS KLANTEBASIS TYD SPANDEER, TE KOMMUNIKEER EN OM ONS BOODSKAPPE OOK DIENOOREENKOMSTIG AAN TE PAS. MAAK SEKER JY KRY AL DIE INLIGTING WAT TOT JOU BESKIKKING IS. VOLG ONS OOK OP SOSIALE MEDIA Maak nie saak watter sosiale media platform jy verkies nie, ons is daar om jou op hoogte te hou van aktuele landbousake. LAAI GERUS ONS SENWES GRAINLINK TOEPASSING AF Hierdie toepassing sit die daaglikse JSE (SAFEX) kommoditeitspryse, indekspryse en die nuutste weerpatrone in die palm van jou hand. Facebook | @senwes Twitter | @senwes http://senwes.co/facebook http://senwes.co/ Grainlink_App_IOS | http://senwes.co/ Grainlink_App_Android 30 http://senwes.co/twitter Instagram | @senwes http://senwes.co/instagram DES 2016/JAN 2017 • SENWES Scenario Linkedin | @company/senwes http://senwes.co/linkedin