Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 | Page 3

••• •• IN HO UD •• 8 31 4 INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 En dit reën! ALGEMEEN 20 Bestuur van veranderlikes in ’n boerderysisteem met behulp van presisieboerdery 23 Welkom Verhoudingsbestuurder – Ontmoet Estelle ‘Senwes’ 3 Spotprent: Pieter & Tshepo 3 Oraloor gehoor 29 Herman is jou Senwes Man – ‘n Graanbemarkingsadviseur met die volle pakket 15 Kersboodskappe HOOFARTIKEL 26 4 JCB en Senwes Equipment: ‘n perfekte kombinasie Hoe het graanhantering oor tyd verander? Deel I 28 Takbestuurder Potchefstroom – Ruan bring kleur en geur na AREAFOKUS Potchefstroom 8 Welkom en Odendaalsrus 30 Benut ons Digitale Platforms – In Sirkels! optimaal KOLLIG 46 Gert Roos wen R230 000 John Deere Gator 855D 12 Uys van Heerden hou die fort by hierdie plaashuis NUUS 34 Safex Scenario’s met Susari 04 Kry Senwes se Tussentydse Resultate HIER! 37 Agriwenke 4 Senwes help Agri Securitas 6 Senwes produsent baie positief oor AgriRewards 18 Graan SA vereer Senwes opkomende produsente 28 Ken jou Certisure personeel – Nico van den Heever 33 Imperial Isuzu Truck Centre: Die amptelike voertuigborg van die Nasie in Gesprek TV-reeks 45 Wessies maak ‘n Senwes draai vir ‘n derde keer HANDELSNUUS RUBRIEKE 38 Graanmarkvooruitsigte 42 Druppels op die dak 47 Kolskoot 49 ’n Boer maak ’n plan OP DIE VOORBLAD WAT ‘N JAAR was 2016 vir die nuwe gevestigde handelsmerk van Senwes Equipment! En met prys op prys op prys het hulle omtrent die Kersfeesgees gevier. Op die voorblad pryk Gert (Gerlu) Roos van Wonderfontein nadat hy in November die tweede been van die WEN GROOT met Senwes Equipment en John Deere kompetisie gewen het. In die proses het hy ‘n John Deere Gator 855D ter waarde van R230 000 ingepalm. Lees meer op bladsy 46 oor hierdie wenner. Hy volg op Amanda Haasbroek wat vroeër vanjaar ‘n R10 000 John Deere klerebewys in die eerste been ingepalm het. Dan het Charl Fourie ook die R80 000 Mauritius-vakansie in die derde been van die kompetisie gewen en hy en sy vrou Raisa gaan juis oor die vakansietydperk hul wegbreek geniet. Kersfeesgees is in die lug! http://fwd2.co/ScenarioApple 50 Toekomsfokus 53 Kos vir die siel 54 Tuinwenke KOMPETISIES 54 Wen met Hannon http://fwd2.co/ScenarioGoogle 56 Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede VROUE Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans 56 Milanie Vosloo 17 Agrivan Boerdery - ‘n John Deere en Senwes Equipment klant, lewenslank Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir relevante maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. en Engels by www.scenario.co.za of laai die Scenario toepassing af . ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario SENWES Scenario • DES 2016/JAN 2017 1