Senwes Scenario Desember 2016 / Januarie 2017 - Page 26

My keuse, my Senwes. Senwes Equipment weet wat ons klante wil hê en ons maak seker hulle kry dit. As eksklusiewe John Deere handelaar verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikkelings. Ons sorg dat jy die beste het wat geld kan bied. 107 BESTE ONDERDELE NETWERK EN TOEVOER TOEGANG TOT FINANSIERING GROOT VOORDELE BESTE TEGNIESE DESKUNDIGES ONDERSTEUNING KOMPETERENDE INRUILPRODUKTE KWALITEIT EN DIENS GESTIG IN 1909 ‘N EEU VAN LANDBOU http://senwes.co/7min_DVD2016