Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 8

••• HO OFSTOR I E NUWE HINTERLAND SENWES VILLAGE TAK open op Hoopstad HOOPSTAD HET ‘N MASSIEWE EN SPLINTERNUWE BAKEN. DIT IS DIE INDRUKWEKKENDE HINTERLAND TAK WAT OP DONDERDAG, 22 OKTOBER 2015, IN STYL OP DIE DORP GEOPEN IS. AUBREY KRUGER DIE OPENING Johan Geel, ‘n direksielid van Hinterland, het die lint geknip en die tak só amptelik geopen. Hinterland Bedryfshoof, Neel Rust, het daarna die sleutels van die winkel seremonieel aan die takbestuurder, Dirk Theron, oorhandig. Die gaste, wat ‘n paar honderd mense