Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 - Page 66

••• RUBR I E K MILANIE VOSLOO GELAPTE GELOOF FOTO: LEEF DALK WAS DAAR ’N TYD TOE JY ONVOORWAARDELIK IN GOD GEGLO HET. TOE DIE HUIS VAN JOU GELOOF STERK EN STEWIG GEFONDASIE WAS EN SPIERWIT GETROON HET TEEN DIE HORISON. M aar dalk … voel dit vir jou of jou eenssterk-geloof soms wankelrig is. Of daar maar min of meer net 8