Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 63

WEN GROOT MET BERNINA EEN GELUKKIGE LESER STAAN ʼn KANS OM ʼn PRYS VAN DRIE BERNINA PRODUKTE TER WAARDE VAN R22 840 TE WEN. Die prys sluit in: • ‘n Bernina 215 naaldwerk masjien ter waarde van R15 900. • ‘n Vapor 2800 stoom strykyster ter waarde van R4 350. • Winon-Fortune II kommersiële stomer ter waarde van R2 590. plus plus Skryf so in: SMS Senwes, Bernina, jou naam, selfoonnommer en e-pos adres na 31022 voor Vrydag 29 Januarie 2016. Wenners sal op Maandag 1 Februarie 2016 getrek word en sal telefonies in kennis gestel word. Standaard SMS-tariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan die kompetisie deelneem nie. Vir die volledige kompetisiereëls besoek www.senwes.co.za.