Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 6

••• KERS BO OD SK A P P E Een van Suid-Afrika se heel uitdagendste jare is besig om tot ‘n einde te kom. The drought, political instability and social unrest in our country demand a deep self-examination from each one of us personally, but also from Senwes as a corporate citizen. Our own attitude and resolve to stand up and be counted will be the ultimate test. Dankie aan elkeen van die personeel wat gedissiplineerd en met oortuiging gewerk het. Dankie aan klante, insetverskaffers en vennote wat Senwes deur die jaar ondersteun het. Ek het baie groot waardering vir u insette en toewyding. May God bless you and your loved ones in a special way over the festive period - take special care of your family and your colleagues. Geniet u rustyd en bly verantwoordelik. Neem die besluit om deel te wees van die oplossing en nie die probleem nie - mense wat met verkeerde intensies onrus en ontevredenheid wil aanblaas se optrede word altyd ontbloot - bly eerder altyd positief en gefokus. Thank you to all the stakeholders of Senwes - you make us who we are!! Geseënde Kersfees en ‘n baie voorspoedige nuwe jaar vir elkeen van u. Vriendelike groete Francois Strydom Groep Hoof Uitvoerende Beampte: Senwes 4 Desember 2015/Januarie 2016 • SENWES Scenario ‘N KERSBELOFTE UIT DIE OU TESTAMENT… “Die Gees van die Here HERE is op My, omdat die HERE My gesalf het om ‘n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart; om vir die gevangenes ‘n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis”: Jes. 61.1 So kom ons aan die einde van nog ‘n jaar. Ons het die lewe se aanslae en gevare oorleef, maar ons dank is aan God wat ons beskerm, Hy wat Hom liefderyk oor ons ontferm. Mag God se Vrede, Vreugde, Seën en Liefde van Kersfees, die hele 2016 by jou wees. Danie Minnaar Voorsitter: Senwes Direksie