Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 51

D RUPPE L S O P D IE DA K ••• sogenaamde “opbreek” van die El Niño-episode in die najaar. Sekere weerkundiges voorspel dan dat die najaar ‘n beter vooruitsig vir reën kan hê. Tabel: Die reënval (mm) gerealiseer vir die 1997/98 seisoen in vergelyking met die langtermynreënval onder gemiddelde reënval die eerste helfte van die seisoen. Die voorafgaande seisoen het wel bo-gemiddelde reën ontvang. Daar is egter gedurende Januarie en Maart van die 1997/98 seisoen heelwat meer as die gemiddelde reënval ontvang. Die resultaat was dat die tradisionele gebied 12% meer as die 5-jaar lopende gemiddelde opbrengs gerealiseer het. Die goeie najaarreën het die oes gered. Die Universiteit van Colombia het met hulle onlangse maandelikse voorspelling ten opsigte van die El Niño-stand, die volgende voorspelling uitgereik. Hulle voorspel ‘n vinnige OPSOMMING EN GEVOLGTREKKING: Ons is tans midde-in ‘n El Niño-episode, volgens definisie. Bo-gemiddelde temperature is gewoonlik sinoniem met so ‘n episode, wat ons ook hierdie seisoen ervaar. Ons behoort nie in sak en as te sit nie. Verskeie El Niño-episodes het in die verlede uitgeloop op normale tot selfs bogemiddelde seisoene. Ons bid, hoop en vertrou dat dit ten minste net ‘n normale seisoen sal wees. Die mens wik maar God beskik. SENWES Scenario • Desember 2015/Januarie 2016 49