Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 39

R UB R IE K ••• SUSARI GELDENHUYS SAFEX SCENARIO’S MET SUSARI D SUSARI IS ‘N OPSIESKRYWER BY SENWES. SY HET ‘N B.COM (HONS.) EN M. COM-GRAAD IN RISIKOBESTUUR EN ‘N BSCGRAAD IN BEDRYFSWISKUNDE EN INFORMATIKA BY NWU IN POTCHEFSTROOM BEHAAL. SY HET SELFS TYDENS ‘N BEURSPROGRAM AFGELEIDE INSTRUMENTE BY DIE VU (VRIJE UNIVERSITEIT) VAN AMSTERDAM STUDEER. DIE PRETORIAGEBORE SUSARI, WAT IN UPINGTON GESKOOL IS, PRAAT OOR OPSIES EN TEGNIESE ANALISE. ie nuwe seisoen is reeds goed op dreef met die plantseisoen wat einde se kant toe staan. Ten spyte hiervan bly onsekerheid markpryse. Die onderstaande in die mark hoog vir die artikel fokus slegs op die komende seisoen en bemoeilik fundamentele faktore waarna dit steeds elke produsent se gekyk kan word, terwyl die bemarkingsbesluite. Ten einde volgende reeks artikels op die ‘n bemarkingsbesluit ‘n hoër tegniese aspekte sal fokus. waarskynlikheid van korrektheid te gee, is daar twee basiese tipes FUNDAMENTELE ANALISE hulpmiddels wat algemeen Figuur 1 toon die makrogebruik word, nl. fundamentele ekonomiese faktore aan wat analise en tegniese analise. hoofsaaklik oorweeg word in Die laasgenoemde behels die fundamentele analises. Let ontleding van markpryse deur wel dat die fundamentele gebruik te maak van ‘n groot inligting slegs oorhoofs is verskeidenheid tegnieke en dat ander drywers, en indikatore en word soos byvoorbeeld reën, hoofsaaklik gebruik om ook die belangrikste PLAASLIKE in- en uittreevlakke te fundamentele BALANSSTAAT bepaal. Fundamentele inligting analise daarenteen, SUID-AFRIKAANSE INbeïnvloed. Al die behels die EN UITVOERPARITEIT fundamentele ontleding analises word van makrogebruik ten ekonomiese BLNS-LANDE BALANSSTAAT einde vraag inligting en en aanbod die effek te bepaal daarvan ARGENTINIË EN BRASILIË om op BALANSSTAAT VSA BALANSSTAAT WÊRELD BALANSSTAAT sodoende ‘n ewewigprys teweeg te bring. Dus is die wisselwerking tussen die faktore bepalend tot prysskommelings op die volgende wyses: 1. Wêreldbalansstaat Die makro-fundamentele prentjie word eerstens van hierdie punt af gevorm. Wêreldpryse weerspieël ‘n surplus of tekort van mielies op die wêreldfront en behoort so ‘n surplus of tekort ‘n