Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 - Page 32

••• HA N D E LSN U U S Kolskoot vir Senwes Village Parys Veefokusdag AUBREY KRUGER VANJAAR SE SENWES VILLAGE (HINTERLAND) VEEFOKUSDAG, IN SAMEWERKING MET SENWES LANDBOUDIENSTE EN SENWES EQUIPMENT HET OP DINSDAG, 15 OKTOBER, BUITE PARYS PLAASGEVIND. DIE DAG BY DIE WEIVELD BOEREVERENIGINGSAAL WAS ʼn REUSE SUKSES MET NAGENOEG 100 PRODUSENTE WAT DIE DAG BYGEWOON HET. B enewens talle produkte wat deur verskaffers tentoongestel is, het ‘n aantal kenners ook die produsente toespreek, soos Johan Greyling (Hinterland Streeksbestuurder), George le Roux (Senwes Landboudienste), Johan du Toit (Bestuurder: Senwes Landboudienste) en Schalk Burger (Departement Landbou). Motiveringspreker Dawie Spies het ook ‘n boodskap gelewer dat God sal luister as ons met Hom praat. Sy slotboodskap aan die produsente was: “Jy is die aorta van Suid PY