Senwes Scenario Desember 2015 / Januarie 2016 | Page 3

IN HO UD 6 9 ••• 26 INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 Die proses van vernuwing ALGEMEEN 3 3 3 4 Spotprent: Pieter & Tshepo Oraloor gehoor Kry Senwes tussentydse resultate hier! Kersboodskappe HOOFSTORIE 6 Nuwe Hinterland Senwes Village tak open op Hoopstad KOLLIG 9 Baie diepte op hierdie Vlakplaas AREAFOKUS 16 Hoopstad gee jou stof tot nadenke NUUS 12 Ken jou Certisure makelaar 13 First black miller puts Ventersburg on the map 26 Fokus op Nasie in Gesprek HANDELSNUUS 18 Hoopstad Graanverkryger 20 Hoopstad Verhoudings- bestuurders 21 Senwes dra by tot Agri Securitas 23 GOSA-lede trek saam 28 Hartswater word as Certisure se beste gekroon 28 Certisure Makelaars wen gesogte titel 30 Kolskoot vir Hinterland Veefokusdag 34 JDI turns heads at AMW 34 Senwes at AEASA 51 Hinterland se EEN PIN- toegangsrekening 51 Senwes loods droogterampfonds 52 Senwes launches Thobo Trust RUBRIEKE 37 Safex scenario’s Met Susari 41 Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat? 42 Slaggate in korttermynversekering 44 Graanmarkvooruitsigte 48 Druppels op die dak 55 Agri-wenke 58 Future focus 60 Kos vir die siel 63 Tuinwenke KOMPETISIES 61 62 63 Wen R22 840 se pryse met Bernina Wen meer as R10 000 se pryse met Snappy Chef Wen met Hannon VROUE 64 Milanie Vosloo Dui Senwes Scenario-artikels aan wat beskikbaar is op Senwes se webtuiste by www.senwes.co.za. OP DIE VOORBLAD KERSFEES IS ‘N TYD VIR SAAMWEES Met die droogte wat ons land die afgelope tyd in ʼn wurggreep het, kan mens jou soms so maklik in ‘n donker gat bevind. Dit bring of dwing, sommige van ons om weer die boodskap van Kersfees ten volle te verstaan. Ons moes letterlik saam tot op ons knieë daal om weer die Here se hulp te vra vir reën en hoop tydens al die biddae vir reën. Met die lafenis in November tydens hierdie ergste droogte in dekades, laat dink dit ‘n mens onwillekeurig aan die tyd toe die Here in ons lewens gekom het. Eers was daar baie donker tye en met Kersfees vier ons fees om ons blydskap te betoon vir die Hoop en Lig wat in ons lewens ingekom het. Families wat saam fees vier en die kers in die donker aansteek, saam as familie met die Bybel voor die Kersboom of waar ook al, simboliseer lig in totale duisternis. Kersfees is ‘n tyd van saamwees - en saamstaan. Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief io ief r elke tweede r na sb maand vir relevante e u c maatskappy- en eS -nu e industrienuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES Scenario • Desember 2015/Januarie 2016 1