Senwes Scenario December 2018 / January 2019 | Page 29

OORTREF DIE BASIESE BEGINSELS ADVANCING BEYOND THE BASICS Klein Karoo Saad Bemarking (K2 Saad) staan vandag bekend as die “alles-in-een saadverskaffer” en het tot ‘n toonaangewende onafhanklike Afrika-saad- maatskappy ontwikkel wat ‘n wye verskeidenheid gehalte saad aan produsente oor die vasteland bied. K2 Saad se huidige fokus is hoofsaaklik op die Suid-Afrikaanse en SAOG-gebiede met plaaslike bedrywighede in Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Deur sy eienaars, Zaad, wat ook belange in verskeie internasionale saadmaatskappye het (in meer as 60 lande), is K2 Saad wêreldwyd goed verbind. Known today as “the all-in-one seed distributor”, Klein Karoo Seed Marketing (K2) has evolved to become a leading independent African seed company that offers a wide range of quality seed to growers across the continent. K2’s current focus is mainly on the South African and SADC territories with local operations in South Africa, Zambia and Zimbabwe. Through its owners, Zaad, who also have interests in several international seed companies (operating in over 60 countries), K2 is well connected globally. Aangesien ons voortdurend daarna streef om die besigheid te bevorder, is ons trots om u bekend te stel aan Nuvance (Edms) Bpk. Nuvance is ‘n volfiliaal van K2 Saad en beoog om sy kliënte die nuutste vordering in die bedryf te bring. Nuvance sal ‘n duidelike fokus op die verskaffing van hoë gehalte groentesaad, professionele dienste en ondersteuning aan produsente hê tot voordeel van ons huidige en toekomstige kliënte. Nuvance is geseën om ongelooflik kundige werknemers te hê, met ‘n passie vir wat hulle doen - “trots van Afrika vir Afrika”. Ons is verbind tot passievolle alliansies deur uitstekende diens en ‘n diep kennis van sake in die landbou. As we continually strive to advance the business, we are proud to introduce to you Nuvance (Pty) Ltd. Nuvance is a wholly-owned subsidiary of K2 and intends to bring its clients the latest advancements in the industry. Nuvance will have a distinct focus on the supply of high-quality vegetable seed, professional services and support to growers to benefit both our existing and future customers. Nuvance is blessed to have incredibly knowledgeable employees with a passion for what they do – “proudly from Africa for Africa”. We are committed to passionate alliances through service excellence and a deep knowledge of business in agriculture. Wedersyds voordelige verhoudings met ons belanghebbendes is noodsaaklik vir ons bestaan. Vaste verhoudings met ons verskaffers bied ook Nuvance die geleentheid om ons kliënte ‘n omvattende produkreeks aan te bied. Nuvance sal die enigste verspreider van groentesaad van Bejo Zaden, De Groot en Slot en sekere Seminis-variëteite in Suid-Afrika en geselekteerde gebiede wees. Met Nuvance se saad- en diensaanbod wil ons graag bydra tot die volhoubaarheid van ons kliënte, wat weer ‘n integrale rol in die bereiking van voedselsekuriteit speel. Met ‘n toenemende wêreldbevolking is daar beslis ‘n groeiende behoefte aan voedsel. As ‘n verskaffer van insette in die voedselproduksiesektor, glo ons dat dit ‘n opwindende sektor is, met enorme geleenthede vir onsself en ons kliënte. Sukses is egter in die besonderhede en by Nuvance belê ons voortdurend in navorsing om op hoogte te bly met die nuutste tendense en uitdagings om sodoende relevant en mededingend te bly. Om dit te bereik, het ons onlangs proewe begin in ons nuwe kweekhuiskompleks van 5 000m2. Hierdie moderne fasiliteit (saam met ‘n proefplaas naby Brits) stel ons in staat om nuwe variëteite te identifiseer en voortdurend in te stel en te verseker dat ons relevant bly deur die beste moontlike groentesoorte aan U - ons kliënte - te bied. Net een van die maniere waarop Nuvance toegewyd is om “meer as net groentesaad” te bied. Die uitdagings wat die landboubedryf in die gesig staar, blyk voortdurend te styg en Nuvance beplan om saam met sy produsente te werk om te verseker dat ons ‘n positiewe verskil op die plaas maak. Ons wil ook graag glo dat ons produsente, deur geloof, nie toelaat dat onsekerheid hul vasbeslotenheid ontmoedig nie. Een ding is altyd waar - wanneer ons hoop het, het ons alles. Vir diegene wat suksesvol is met groente, is Nuvance die plaaslike groentesaadverspreider, wat dienslewering bied, ‘n wye verskeidenheid toepaslike en kwaliteit groentesaad en persoonlike oplossings. Nuvance, as deel van K2 Saad, word gedryf deur die begeerte om gesamentlike suksesse met ons kliënte te vier en ons span van vertroude adviseurs sien uit daarna om van diens te wees. Nuvance – meer as net groentesaad! | www.nuvance.co.za | Mutually beneficial relationships with our stakeholders are vital to our existence. Solid relationships with our suppliers also afford Nuvance the opportunity to present our clients with a comprehensive product range. Nuvance will be the sole distributor of vegetable seed from Bejo Zaden, De Groot en Slot and selected Seminis varieties in South Africa and selected territories. With Nuvance’s seed- and service offering, we would like to contribute towards the sustainability of our clients who in turn play an integral part in reaching the goal of food security. With an ever-increasing global population, there is most certainly a growing demand for food. As a supplier of inputs into the food production sector, we believe this to be an exciting sector with enormous opportunities for both ourselves and our clients. Success however, is in the details and at Nuvance we continually invest in research to remain abreast of the latest trends and challenges, in order to remain relevant and competitive. To achieve this, we recently commenced trials inside our new 5,000m2 state-of-the-art greenhouse complex. This modern facility (along with a trial farm near Brits) allows us to identify and continually introduce new varieties, ensuring that we remain relevant through providing the best possible vegetable varieties to you - our clients. Just one of the ways Nuvance is committed to go “beyond vegetable seed”. The challenges faced by the agricultural industry also seem to continually increase and Nuvance intends to work together with its growers to ensure that we make a positive difference on the farm. We would also like to believe that our growers, through faith, don’t allow insecurity to cloud their resolve. One thing always rings true – when we have hope, we have everything. For those in pursuit of success with vegetables, Nuvance is the locally owned vegetable seed distributor that offers service excellence, a wide range of relevant and quality vegetable seed and customised solutions. Nuvance, as part of K2, is driven by the desire to celebrate shared successes with our clients and our team of trusted advisers are looking forward to being of service. Nuvance – beyond vegetable seed!