Senwes Scenario December 2016 / January 2017 | Page 31

Versekering vir almal Oesversekering Certisure is nie jou mooiweersvriend nie. Ons is saam met jou in nood of oorvloed. Dié voete loop na CertiSure ...en joune? Versekerde gevare: Brand Chemiese spuitskade T oe NWK Versekeringsmakelaars in 2012 met Univision Financial Services uit die Senwes-stal Droogte kragte saamgesnoer het, het ‘n prominente, onafhanklike versekeringsmakelary in die Vrystaat, Hael Noordwes en Noord-Kaap tot stand gekom. Oormaat reën Ryp CertiSure – die besigheid se nuwe handelsnaam – bedien kliënte van oraloor en met ‘n reputasie vanTransito betroubaarheid vestig ons nuwe kliënte en laat huidige kliënte selfs meer tuis voel. Ons kliënte (Terme en voorwaardes geld) kan steeds staatmaak op die gehalte diens en produkte waaraan hul gewoond is – en innoverende nuwe produkte te wagte wees. Verander koers na CertiSure, want ons lewer staatmakerdiens daar waar die voete van landbou, kommersiële en individuele kliënte loop. Korttermynversekering • Oesversekering Finansiële beplanning • Beleggings • Mediese fondse Certisure Hoofkantoor Senwes Hoofkantoor Charel de Klerkstraat 1 Charel de Klerkstraat 1 Klerksdorp Klerksdorp Tel: 018 464 7494 Tel: 018 464 7496 Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer Reliable Betroubaar Reliable Betroubaar Certi Certi ure ure Brokers • Makelaars Brokers • Makelaars