Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 47

AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG Voortrefl ike genetika SENseed vir jou boerdery! Bemarker van wenner produkte D ie gesamentlike bemarkingsarm van VKB en Sensako, bekend as SENseed se doel is om die produkreeks van Sensako, asook verskeie saad- en weidingsreekse van ander verskaffers te verskaf aan produsente. Die doelwit is om in elke produsent se behoefte na kwaliteit saad van beskikbare kultivars te kan voorsien. Kultivarkeuse bly ’n belangrike produksiebesluit en die keuse moet by elke produksiestelsel se vereistes inpas. Opbrengs en graankwaliteit bly koning, terwyl betroubare en objektiewe proefresultate oor die stabiliteit van opbrengsreaksie oor jare belangrik is om produksierisikos te bestuur. ’n Reeks winter- en besproeiingskoringkultivars (SST) van Sensako met goeie aanpasbaarheid oor die planttydspektrum, goeie opbrengspotensiaal en gewenste kwaliteits- en siekte- eienskappe is wenners in elke gebied. Sensako se hawer- (SSH) en rogkultivars (SSR) vir winterweiding, sny en baal en graanproduksies, asook ’n reeks somerweidings en grasse van verskeie verskaffers is beskikbaar, ingesluit die nuwe lusern-kultivar SSL 5148. Sensako se sojaboonkultivars – SSS 5449, SSS 5052 en SSS 6560 het goeie opbrengste in al die produksie-gebiede. Die kultivars is onbepaalde groeiers, het glifosaat-weerstand, goeie agronomiese en siekte-eienskappe. Syngenta se nuwe Clearfield-baster SY 3970CL spog met kompeterende opbrengste en Clearfield tegnologie vir onkruidbeheer. Die wenner kombinasie in droëlandverbouing word deur SENseed bemark Sensako se konvensionele geelmieliebaster SNK 2768 kompeteer met die beste konvensionele basters in die mark. ’n Witmieliekultivar SNK 61 is ook beskikbaar. Kontak Sensako asook Senseed (058 3034690, www. sensako.co.za of Facebook). Sensako kultivars word versprei deur SENseed. Geelmieliekultivar Witmieliekultivar Droëland koringkultivars Besproeiings- kultivars Clearfield sonneblomkultivar Roundup-Ready sojaboonkultivars www.sensako.co.za Sensako is Suid-Afrika se voorste verskaff er van unieke genetika. Vir al jou saadvereistes - plant Sensako vir: • Beter potensiële opbrengs en kwaliteit • Agro-ekologiese aanpasbaarheid • Siekteweerstand • Minder insetkoste • Gemoedsrus en bekostigbare waardetoevoeging vir die produsent Kontak: Bethlehem +27 (0) 58 303 4690 Napier +27 (0) 28 423 3313 Reitz +27 (0) 87 358 8111 Seed marketed and distributed by SENseed under license from Sensako | www.senseed.co.za SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2018 SENseed-Senwes Scenario Ad Halfblad A5 Port Julie 2018.indd 1 45 2018-07-12 08:42:54 AM