Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 19

DIENSTE l Onafhanklike landboukundige konsultasiedienste. l Grond-, blaar- en waterontledings. l Web-gebaseerde databasis wat 24/7 toegang bied tot alle inligting op die plaas. l Grondklassifikasie en risikobestuur deur die opstel van grondkaarte en unieke ID-kaarte. l Evaluasie van ekonomiese lewensvat- baarheid van landbougronde. l Nutriënt-indekskaarte en satellietbeelde. l Grondchemiese kaarte en aanbevelings vir afwykings en herstelprogram. l Intelligente weerstasies vir 7-dae vooruitbeplanning/voorspelling asook besproeiingsskeduleringsdienste. KONTAK ONS GERUS SAKEBESTUURDER: COBUS BURGER [email protected] Tel: +27 18 285 7000 Sel: +27 82 495 4503 LANDBOUKUNDIGE: IAN BOTHMA [email protected] Sel: +27 82 904 4110 SENIOR LANDBOUKUNDIGE: PETRUS VAN STADEN [email protected] Tel: +27 51 853 1141 Sel: +27 76 219 3778 In samewerking met www.senwes.co.za PRESISIEBOERDERY DIENSTE WAT DOEN ONS EN WAT IS DIE WAARDE WAT ONS TOEVOEG? Data word ingesamel deur middel van grond-, blaar- en wa- teranalises, waarna die verwerkte inligting geïnterpreteer word. Variërende aanbevelings word gemaak op ‘n onafhank- like basis om te verseker dat opbrengste en effektiwiteit verhoog, insetkoste verlaag en klante oor die lang termyn volhoubaar kan wees. www.sgs.com