Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 61

R Finansiële oplossings vir jou termynfinansieringsbehoeftes JOU VISIE, Senwes Credit – jou strategiese vennoot wat landbou verstaan en finansiële oplossings bied. Ons bied slim gestruktureerde termynlenings om jou volgende grondtransaksie te finansier en sodoende waarde tot jou besigheid te voeg. Jou visie is ons passie. A gri rewards