Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 59

NUUS SENWES | DIGITALE VOETSPOOR Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in Suid-Afrika en spog met ’n ryk en trotse geskiedenis wat oor ’n tydperk van 109 jaar strek. www.senwes.co.za Die maatskappy se digitale voetspoor strek uit oor verskeie webblaaie- en sosiale mediaprofiele wat op hierdie bladsy Die Senwes Scenario is ’n interessante landboutydskrif wat ten doel het om verhoudinge tussen die Senwes Groep en sy klante te versterk deur interessante en relevante artikels aan die leser te bied. aangedui word. www.scenario.co.za AgriRewards is ’n uitgestelde bonusskema in terme waarvan Senwes jaarliks ’n groot gedeelte van sy wins aan klante allokeer om hulle te beloon vir lojale besigheid g