Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 5

ALGEMEEN Pieter & Tshepo HET JY GEWEET? Miere is een van baie min diere wat gewasse en lewende­- hawe versorg. Minstens 210 mierspesies is swamboere, wat organiese materiaal eet en oeste bemes. Sommige spesies beskerm selfs hul oeste met plaagdoders, deurdat hulle bakterieë groei wat gespesialiseerde antibiotika produseer, wat weer swamme en tuinparasiete onderdruk. Volgens navorsing wat in 2015 gedoen is, kan sekere soorte miere landbouplae so effektief soos sintetiese plaagdoders beheer. PAUL MAKUBE r o o l Ora oor... geh Landbou-ekonoom Oor die impak van die brandstofprysver- hogings op landbou. ‶ Daar word beraam dat ’n R1/ liter verhoging in brandstofkoste JAPIE GROBLER Voorsitter van die Agri Securitas Trustfonds FRANCOIS STRYDOM die landbousektor. Dié koste mani- Oor innovasie en produsente se behoeftes. verskillende bedrywe, vanaf plant, produsent wil eintlik nie ’n trekker verhoging in insetkoste per jaar vir Senwes HUB festeer op verskillende wyses in die ‶ Ons verkoop ’n trekker, maar die ″ Nadat trustfondsgeld vir die beskerming van produsente en hul plaaswerkers bewil- lig is. PETER O’HALLORAN mingsmaatreël ingespan word, is Oor die koolstofbelastingwet wat in 2019 geïmplementeer word en hoe boere uit koolstofkrediete voordeel kan trek. nie ’n waarborg dat ’n plaasaanval ‶ Twee aspekte rakende die nuwe of bemoeilik om die individu die wees vir Suid-Afrikaanse boere. weer. Sonder hierdie ondersteu­ koolstofverbruikende plante te belasting behoort van belang te geleentheid te bied om dit af te Krediete kan verkry word deur ning sou dit ’n onmoontlike taak plant. Die gebruik van ander ener- gewees het om ons boere en ″ plaaswerkers te help beskerm. hê nie. Hy soek eintlik ’n geploegte land. Wanneer jy oplossings verkoop, verkoop jy maksimale SA Belastingspesialis of misdaad nie sal plaasvind nie. Maar dit kan ’n aanval vertraag Bron: https://www.mnn.com/earth-matters/ animals/blogs/amazing-antics-ants gelykstaande is aan ’n R1 miljard oes, distribusie tot verpakking. ‶ Die tegnologie wat as besker- Miere en mense kry beide aansteeklike siektes wat deur bakterieë veroorsaak word. Sommige mierspesies produseer egter hul eie antibiotiese medika sie op die oppervlak van hul liggame. gievorms kan ook die plaas se ″ bedryfskoste verlaag. tyd op ’n trekker en alles wat pro- dusente benodig. ″ BILL EN MELINDA GATES FONDS Toe hulle nuwe landbouskenkings van amper $200 miljoen aangekondig het, wat die totaal van die fonds op meer as $2 miljard te staan gebring het. ‶ Beleggings in landbou is die beste wapens teen honger en armoede en dit het die lewe reeds ″ beter gemaak vir miljarde mense. SENWES SCENARIO | LENTE 2018 03