Senwes Scenario Augustus/September 2018 - Page 46

LANDBOUKUNDIG Droëseisoen-aanvullings Waar lê die slaggate? Die gebruik van droëseisoen-lekaanvullings is ’n wetenskaplik gefundeerde praktyk wat reeds vir etlike dekades deur die meeste produsente toegepas word.  Deur Phillip Lee Hinterland Bestuurder: Diereproduksiedienste D ie produksie- en reproduk- tiewe voordele vir die dier, asook die ekonomiese gewin vir die produsent, is in talle wetenskaplike proewe bewys - net so is die katastrofiese gevolge van ’n gebrek- kige lekstrategie vir dier en produsent ook al telkens uitgelig. Met die druk van die kosteknyptang wat al stywer knyp, moet daar toenemend gefokus word om ekonomies meer effek- tief te wees in ons lekstrategieë. Daar behoort dus geen twyfel by ’n produsent te bestaan oor die voordele van strate- giese lekaanvullings nie, veral teen die agtergrond van die getuienis ten gunste van strategiese lekaanvulllings nie. In dié artikel gaan daar nie gefokus word op spesifieke produkte se voor- en nadele nie, ook nie op die onderskeie praktyke soos byvoorbeeld tuismeng versus rak- produkte nie, maar eerder na sekere seisoenale slaggate, wat soms misgekyk word en wat te midde van die regte pro- dukkeuse en praktyk, steeds die doel van ’n lekprogram kan kelder. SEISOENALE SLAGGATE Een van die eerste slaggate wat uitgelig moet word, is dat die persepsie bestaan dat ons die winter geleidelik binnegaan en dat ons tyd aan ons kant het. Dit is in 44 SENWES SCENARIO | LENTE 2018 baie gevalle nie waar nie - inteen­deel, die winter is onvergewensgesind en drasties. Die daling in die voedingstatus van ons weiding (veral met betrekking tot proteïen) in die wintermaande is skielik. Ons moet bedag hierop wees en verseker dat ons tydig ons lekstrategie aanpas om te kompenseer vir die daling in die kwaliteit van die weiding. Dit is ook wel so dat geen twee opeen- volgende jare dieselfde is nie en daarom kan ons nie jaar na jaar besluit om op ’n vasgestelde datum oor te gaan na win- terlekke nie. Dit verg fyn waarne­ming aan die kant van die produsent. Die tweede en moontlik groter slaggat is dat ons winters langer is as wat alge- meen aanvaar word. Ons winterperiode begin vroeër en eindig later en die groot gevaar lê daarin dat ons geneig is om ons “menslike” seisoene te vergelyk met dié van die dier. Ons is in baie dele van die land tegnies reeds in Maart in ’n win- terperiode, alhoewel die dagtemperature steeds relatief hoog is, maar ons sien dat ons proteïenaanbod vanuit die weidings dan reeds nie voldoen aan die proteïen- behoefte van die dier nie. Wanneer ons einde September/begin Oktober die winterjasse en wolkomberse wegpak en die aankoms van die “somer” geniet, is dit in die wêreld van die dier die klimaks van die winter. Waak dus teen die vroegtydige onttrekking van die winterlek- ke wanneer die dier se behoefte juis op sy hoogste is. ’n Verdere slaggat wat uitgelig moet word, is om nie die bydrae van ons natuurlike hulpbronaanbod (weiding) te oorstateer nie. Geen lekstrategie kan kompenseer vir ‘n gebrekkige hulpbron­ aanbod nie en wanneer lekke weidings begin vervang, raak dit ’n baie duur oefening, nie net in terme van hoë lek- koste nie, maar ook in terme van verliese vanweë sub-standaard diereprestasie. Volg dus ’n konserwatiewe benadering tot die voedingstatus van die w ZY[[YHYYYX[HY[Y[\[X][YHZ\[[Y\YH[[Y[ZZ]]Y]\ˈ[YHZZœY[ۜYY]HZ[ZؘZBZ]\]ܙ[]ZYHZ]YYpœ\ۙYX[[XXZܙY]Y\HYHYHX[]HZ[[Y\ܞBYK]ܜ[]]ۈ][Z\B][H IH[YHY\HYHYHYB]Y[ZYZ[Y[HYH[ L H[YHY\HY[Z[Y[HYH\][\]\YKۜ[\Y[]Z\ݛHBZ\[[ZX[[[YH]\\BYH]\H[YHYHZY]YBܜZH[Y\[[Hܚ]Y\HZܝBZۛZY\[]YY\X[H[YKXX\H8&[ZY[ZHYܚ\[YBZ\[X\[ۜ\[YY\[[ܚZ&[ZY[ZHYܚ\[YHZ\[X\B[HYHY\\[]YHZYpB\Y[X\YH\YYZHY\\ˈ8&[Z]YYH[][]ܙ][[ܛۚ\\YH\Y]YHZ\[YBZY\]\[YHY\H[YH\BZHYYH[YH]]\ZH[ۋ