Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 45

Innoverend Genetika Kwaliteit Die alles-in-een-saadverskaffer Mieliepakkette vir effektiewe risikobestuur Opbrengs van ‘n mieliekultivar is baie belangrik vir ‘n mielieprodusent, maar om die regte mieliekultivar vir die produsent se omgewing te bepaal, met die eienskappe om ander risikos tot die minimum te beperk is ook belangrik. K2 Saad is dus daarop gefokus om ‘n pakket aan boere te voorsien wat voldoen aan alle aspekte om sodoende die risiko van mielieboerdery tot die minimum te beperk. K2 Saad bied ‘n verskeidenheid geel- en witmielie basterpakkette. Die groeiklasse wat wissel tussen ultra-vroeg to medium-laat kan bydra tot die verspreiding van risikos. Kontak gerus jou naaste K2-verteenwoordiger vir meer inligting. Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika • Tel: 044 203 9800 • Tel: 018 293 1233 • Tel: 010 140 0839 • Tel: 012 252 6849 • www.saadbemarking.co.za Verdien gratis AgriBonus-punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660.