Senwes Scenario Augustus/September 2018 | Page 20

LANDBOUKUNDIG 06 | Mielieproduksie As voorbeeld word 50% van die kalium benodig om opgeneem en gestoor te word van V6- tot pluimstadium. Indien midsomerdroogte voor pluim ervaar word en ondergrond laag is in K, verlaag die produksiepotensiaal al is die bogrond K-vlakke hoog in mg/kg. Fosfaat moet duidelik oor ’n baie langer periode uit die grond opgeneem kan word om die gewas te help om meer optimaal te kan presteer. gebring moet word. As voorbeeld kan ons na meerkoppige variëteite kyk by ’n gemid­delde plantestand van 25 000 plante per ha. Grondvrugbaarheid, tipe bemesting en grondvog sal dit direk beïn- vloed. Berekeninge kan gemaak word tussen 250 g/plant – 350 g/plant. By laer stande soos 15 000 plante per ha is dit 350 g/plant – 420 g/plant. ’n Voorbeeld van sulke berekeninge: Grondvrugbaarheid nie optimaal = 25 000 x 250 g/plant = 6.25 ton/ha = 15 000 x 350 g/plant = 5.25 ton/ha Plantestand beïnvloed ook potensiaal omdat gram per plant ook in berekening Grondvrugbaarheid meer optimaal = 25 000 x 350 g/plant = 8.75 ton/ha = 15 000 x 420 g/plant = 6.3 ton/ha Blaarontledings gedurende die groeisei­ soen kan betyds tekorte uitwys, wat dan met ’n spesifiek geformuleerde blaarvoe­ding strategies bespuit kan word. Dit ge­beur dik- wels dat die laaste 5-7 pitte op die kop wat geïnisieer en bestuif is, nie vul en dan terug­ trek nie. Die verlies aan opbrengs is dan tussen 0.7 ton/ha tot 1.2 ton/ha. Skakel gerus ’n SGS landboukundige om bostaande aspekte te bespreek. w MIDDEL VEGETATIEF, TOPBEMESTING BLOMSTADIUM VOOR PLANT VROEË VEGETATIEF, MET PLANT Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Vir verbeterde stikstof- doeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog. KynoPlus ® - mengsels: Om stikstof, fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit. KynoPop ® KynoPlus ® en KynoPlus ® - mengsels: KynoPlus ® - Effektiewe bemesting wanneer die voedings- behoefte van die mielieplant geweldig toeneem. Vir ‘n vinnige begin en sterk saailinge. NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘n goeie potensiaal aan te lê. SENWES SCENARIO | LENTE 2018 Mielie OEMFF®: ’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter. Mielie OEMFF® B16: Om gedurende stuifmeelstort, bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedings- behoefte te voorsien. KynoPlus ® -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus: Het die nodige voeding- stowwe in, om graanvul te verbeter. Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07 011 317 2000 | [email protected] www.kynoch.co.za KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg. No: K8024, KynoPop® Reg. No: K9101, Mielie OEMFF® Reg. No: K8702 en Foli-Grande Reg. No: K8045 (Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947) KynoPlus ® 18 Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het.