•••••••
RUBRIEK •••
Grafiek 1 : Sterkte van Tendens
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR . gebeur wanneer pryse deur ’ n be duidende ondersteunings- of weerstandsvlak breek , maar weer terugkeer na die aanvanklike vlakke . Hierdie risiko kan beperk word deur volume as ’ n addisionele hulpmiddel te gebruik . Die norm is dat ’ n drastiese verhoging in volume waargeneem word indien pryse deur ’ n beduidende prysvlak breek . Die verhoogde volu mes verteenwoordig groter markdeelname , wat dien as bevestiging van die uitbreek . Grafiek 3 is ’ n grafiese illustrasie van pryse wat deur ’ n beduidende weerstandsvlak breek , waar groter volumes waargeneem word met die uitbreek .
Grafiek 2 : Prysommekeer
Grafiek 3 : Uitbreek van Beduidende Prysvlakke
volume sal toeneem waar ’ n nuwe tendens sal vorm na die ommekeer . Hierdie wisselwerking kan grafies voorgestel word in Grafiek 2 .
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR .
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR .
iii ) Uitbreek van beduidende prysvlakke Een van die grootste vrese vir markdeelnemers is die moontlikheid van ’ n vals uitbreek . Dit
SLOT Deur slegs ’ n redelike begrip te hê van die bostaande inligting , is u reeds ’ n stappie voor die res . Dit is voordelig om tegniese analise met fundamentele analise te kombineer om sodoende die beste moontlike besluit te kan neem , aangesien ’ n breek deur ’ n langer termyn ondersteunings- of weerstandslyn gewoonlik gekoppel kan word aan fundamentele vraag- en aanbodfaktore wat verander . Tegniese prysgrafieke bied analiste die geleentheid om die verhouding tussen vraag en aanbod visueel voor te stel en kan moontlike veranderings in hierdie verhouding deur verskeie tegniese indikatore aangedui word . Met volume as basis , fokus die komende artikel op die gebruik van opebelang as tegniese instrument en die interpretasie van wisselwerking tussen prys , volume en opbelang as ’ n kombinasie .
Vir meer inligting of om kompeterende opsiepryse op ’ n groot verskeidenheid kommoditeite te bekom , skakel gerus vir Susari Geldenhuys by 018 464 7430 of 072 116 9999 of e-pos haar by Susari . Geldenhuys @ senwes . co . za .
SENWES Scenario • AUG / SEP 2017 41
•••
• •
R UB R IE K • •
Grafiek 1: Sterkte van Tendens
BRON: SAAMGESTEL DEUR OUTEUR.
Grafiek 2: Prysommekeer BRON: SAAMGESTEL DEUR OUTEUR.
Grafiek 3: Uitbreek van Beduidende Prysvlakke BRON: SAAMGESTEL DEUR OUTEUR.
volume sal toeneem waar ’n nuwe
tendens sal vorm na die omme-
keer. Hierdie wisselwerking kan
grafies voorgestel word in Grafiek
2.
iii) Uitbreek van beduidende
prysvlakke
Een van die grootste vrese vir
markdeelnemers is die moont-
likheid van ’n vals uitbreek. Dit
gebeur wanneer pryse deur ’n
beduidende ondersteunings- of
weerstandsvlak breek, maar weer
terugkeer na die aanvanklike vlak-
ke. Hierdie risiko kan beperk word
deur volume as ’n addisionele
hulpmiddel te gebruik. Die norm
is dat ’n drastiese verhoging in
volume waargeneem word indien
pryse deur ’n beduidende prysvlak
breek. Die verhoogde volumes
verteenwoordig groter markdeel-
name, wat dien as bevestiging
van die uitbreek. Grafiek 3 is ’n
grafiese illustrasie van pryse wat
deur ’n beduidende weerstandsvlak
breek, waar groter volumes waar-
geneem word met die uitbreek.
SLOT
Deur slegs ’n redelike begrip te
hê van die bostaande inligting,
is u reeds ’n stappie voor die res.
Dit is voordelig om tegniese ana
lise met fundamentele analise te
kombineer om sodoende die beste
moontlike besluit te kan neem,
aangesien ’n breek deur ’n langer
termyn ondersteunings- of weer-
standslyn gewoonlik gekoppel kan
word aan fundamentele vraag- en
aanbodfaktore wat verander.
Tegniese prysgrafieke bied analiste
die geleentheid om die verhouding
tussen vraag en aanbod visueel
voor te stel en kan moontlike
veranderings in hierdie verhouding
deur verskeie tegniese indikatore
aangedui word. Met volume as
basis, fokus die komende artikel
op die ge ''V��f��V&V��r0�FVv�W6R��7G'V�V�BV�F�R��FW"Ч&WF6�Rf�v�76V�vW&���rGW76V�'�2�f��V�RV��&V��r2( �শ��&��6�R�f�"�VW"��ƖwF��r�b�����ЧWFW&V�FR�6�W'�6R�( ��w&��@�fW'6�V�FV�V�B�����F�FV�FRFP�&V����6��V�vW'W2f�"7W6&��vV�FV�W�2'��CcBsC3�`�s"b�����bR��2�"'��7W6&��vV�FV�W�46V�vW2�6���4T�tU266V�&��(
"Tr�4U#p�C