Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 41

Ken jou Certisure Makelaar MARTIE HARMSE AUBREY KRUGER WAT DOEN JY BY CERTISURE? Ek is ’n korttermyn versekerings­ adviseur in Bloemfontein en omgewing. Ek help kliënte om die beste voordele teen die mees bekostigbare premies te beding en help kliënte met eiseproses. HOE HET JOU LOOPBAAN GEVORDER? In 1995 het ek as versekerings­ klerk by Senwes se Versekerings­ afdeling aangesluit. In 1998 word ek bevorder tot eiseklerk en in 2005 tot adviseur. GEBOORTEPLEK EN SKOOLJARE? In Pretoria gebore en het in Kimberley grootgeword. Ek was daar in Laerskool HF Verwoerd en Jim Fouche Hoërskool in Bloemfontein. WAT WAS JOU PLANNE NA SKOOL? Ek het ’n B.Juris-graad aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) behaal. HOE SIEN JY JOU TOEKOMS BINNE DIE MAATSKAPPY? Dit is ’n voorreg om vir Certisure te werk en om mense te kan help. Ek het wonderlike kollegas. Baie dankie vir Elizma, Joeline en Corne vir hul harde werk. WAT IS DIE BESTE RAAD WAT JY AAN JOU KLIËNTE SAL GEE? Knyp ’n tydjie af vir jou kort- termynversekering. Sorg dat versekerde bedrae korrek is sodat onderversekering nie toegepas word nie. Voltooi ’n inventarislys (huisinhoud) om die korrekte waarde te bepaal. Met die Knysna brande is bevind dat baie mense onderverseker was. Pas onderhoud op jou woning toe. Kies die mak- simum perke by die verspreiding van brand en voldoen aan die vereistes van die Brandwet. WAT DOEN JY IN JOU VRYE TYD? Ek hou daarvan om met my Duitse Herdershond, Otto, te gaan stap, is lid van die plaaslike GPF (gemeenskapspolisiëringsfo- rum) en ek ry patrollie. FAMILIE? My man is in 2007 in ’n motor­ ongeluk oorlede. Ek het ’n prag- tige 12-jarige dogter, Zandri. My ma en broer Hennie help my ongelooflik baie. 39 Innoverend Kwaliteit ERGRAAN SOMERGRAAN SOMERGRAAN SOMERGRAAN Genetika Die alles-in-een saadverskaffer Geelmielie • KKS 8214 R • KKS 8216 BR • KKS 8326 B • KKS 4410 • KKS 4412 B Witmielie • KKS 4474 R • KKS 8408 R • KKS 8410 BR • VP 82 08 • KKS 8301 • KKS 8301 B • KKS 8403 R • KKS 4479 R YieldGard ® en Roundup Ready® Corn 2 is geregistreerde handelsmerke van Monsanto SA (Edms) Bpk. • KKS 4555 • KKS 4577 B • KKS 4581 BR • VP 8405 B So jaboon Sonneblom • NS 5009 R • NS 5909 R • NS 6448 R • NS 7211 R • Aguara 6* • MG 305 CP • MG 360 CP* • NK Adagio CL • SY 4045 • SY 4200 Roundup Ready® is 'n geregistreerde handelsmerk van Monsanto SA (Edms) Bpk. Clearfield ® en Clearfield® Plus is geregistreerde handelsmerke van BASF (Edms) Bpk. *Kultivar is tans onder proef en is of sal dan oorweeg word om binnekort ingedien te word vir registrasie. Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika • Tel: 044 203 9800 • Tel: 018 293 1233 • Tel: 010 140 0839 • Tel: 012 252 6849 • www.saadbemarking.co.za Verdien gratis AgriBonus punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660.