Senwes Scenario Augustus / September 2017 - Page 38

•••• HA N D E LSN U U S Herontdek Hinterland HINTERLAND BRING JOU ’N KLEINHANDELSERVARING SOOS MIN, MET NIE MINDER NIE AS 64 KLEINHANDEL­­AFSETPUNTE IN SES PROVINSIES ONDER DIE SENWES VILLAGE, AFGRI TOWN & COUNTRY EN FARM CITY HANDELS­ MERKE. MET MEER AS 1 400 BEDRYFSPERSONEEL, 19 VERHOUDINGS­ BE­STUURDERS EN BEMARKERS TOT U DIENS, ASOOK 56 BRANDSTOF­ STASIES OM UIT TE KIES, IS DIT SO REG IN JOU KRAAL. H interland het ’n goed gevestigde infrastruktuur en bied ’n volledige en omvat- tende reeks produkte en dienste, asook spesialis kennis ten opsigte van dieregesondheid, besproeiing en plantesorg. Dan is daar ook wapenaanbiedings in agt van die winkels en gespesialiseerde perdeoplossings in drie winkels. By die massastore voorsien ons in u behoeftes met betrekking tot veevoere en grondstowwe, omheiningsmateriaal, tenke en krippe, smeermiddels, staal en sink asook sement en boubenodigd- hede. Wie is Hinterland? Hinterland is ’n landbouklein- handelmaatskappy wat gebou is op tradisionele waardes en word gedryf deur innoverende oplos­sings. Hinterland, met sy hoofkantoor in Klerksdorp, is in HERONTDEK DIREKTE INSETTE Herontdek direkte insette met enigiets van saad, kunsmis, land­- bouchemikalieë, direkte brand­ stof­­­aflewerings asook klanteoplos­ sings. Verder fasiliteer ons ook: Direkte brandstoflewe­rings op plase deur ons netwerk van ver- skaffers. Bystand met spe- siale/voor­uit­aan­ kope; Opberging van sekere vooruit­ 36 2013 ge­stig en verteenwoordig ’n volledige landbou-oplossing wat relevant is tot ’n wye spektrum van klante, vanaf die boer op die plaas tot die algemene verbruiker in die dorp. Hinterland se slagspreuk, “Her­ ontdek dit wat saakmaak”, word versinnebeeld in die belofte van ’n inkopie-kuierervaring en ’n eenstopwinkel waar jy al jou beno- digdhede en dienste onder een dak kry - vanaf tuinbou, hardeware, landbou en buitelewe. HINTERLAND WAARDES RESPEK Ek eer, respekteer en gee om vir my klante en kollegas. BETROUBAAR Ek doen wat ek sê. TROTS VAN HART My diens is my trots. SUKSES Ek strewe daarna om suksesvol te wees. EERLIK My woord is my eer. HERONTDEK HINTERLAND FUELS aankoopprodukte; Pasgemaakte finansieringspak­ kette in samewerking met ons vennote, Senwes Credit en Unigro; Toegang tot landboudienste en -oplossings. Kevin Smit is die bestuur­der insetverskaffing by Hinterland. Kontak hom gerus by 083 458 1306 of stuur ’n e-pos aan kevin.smit@ hinterland.co.za. AUG/SEP 2017 • SENWES Scenario Meer as 56 diensstasies verskaf 50ppm en 500ppm diesel teen kompeterende pryse, asook meer as 90 miljoen liter brandstof aan tevrede klante. Derik Wolmarans is die brandstof afdelingsbestuurder by Hinterland. Kontak hom gerus by 018 464 7353 of stuur ’n e-pos aan derik.wolmarans@hinterland.co.za.