Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 36

•••• NUUS Wenke vir voorseisoen- asook na-seisoen-inspeksies JACQUES PRETORIUS Na-seisoen-inspeksies: 1. Na-seisoen deurgaan en algemene diens van stropers: Kyk veral na alle laers, dryf- belde, siwwe en sifkaste, asook die aandrywing op die siwwe, skudarms en laers teen die stroperhuls van die stroper. 2. Algemene deurgaan en herstel van plukkerkoppe. Kyk veral na slytasie op die ratkaste, inhoud van ratkasghries (olie), slytasie op afsnymeganisme, dekplaat­ slytasie, verstelling op koppe­ laar en alle kettings en laers. 3. Hydraflex en druipertafels - kyk veral na sluitplate op draplate-slytasie op lem en lem- huls, skudratkas boute, slytasie op die awegaar en belde en sly- tasie op sensors en buste. Voorseisoen inspeksies: Die algemene deurgaan en diens van selfaangedrewe spuite. Kyk veral na slytasie op spuitpunster (nozzle flow check) pype, klampe en krane, slytasie op spuitraam en laers, klepverstellings en algemene kalibrasies op die spuit, sowel as slytasie op draplate. Strooiers, algemene navrae oor aandryfmeganisme en borde, asook strooivinne op uitgooi- meganisme en kalibrasie om te verseker die regte hoeveelheid word uitgestrooi. Algemene diens en nagaan van trekkers, nagaan van dienste, slytasie van vooraspenne en buste, belde en katrolle, water- pomp en klampe en pype. Let ook op vir enige lekkasies en smeringspunte, asook foutko- des en algemene foute. Nagaan van greenstar en auto- track sisteme, RTK sein en algemene werking van auto- track sisteem. Nagaan en diens van lugver- sorgingstelsels asook alle kajuit- filters, nagaan van lugversorger­ gas en skakelaars en algemene werking van lugversorging. Algemene diens en herstel van planters, kyk veral na saaduit- meetmeganisme: Vingerplanter: • Vingers, vere, papbord en verstelling. • Saadbuis, saadbuisbeskerm- stuk, saadbuishuls. • Kunsmis uitmeetmeganisme, drukpomp, klampe en pype. • Dieptebeheer en toetrapwiel- laers Vakuumplanter: • Uitmeetmeganisme, seëlrub- ber, slytasie op borsels en plaat. • Toets van vakuumsisteem op planters. • Nagaan van alle laers en sluit­onderdele. Kontak gerus u naaste werks­ winkel vir die toets en kalibre- ring van u saaduitmeetmeganis­ me. (Toetsmasjiene beskikbaar by Bothaville en Wesselsbron werks­winkels). Klante kan gerus enige van ons Senwes Werkswinkels kontak vir enige navrae, asook Jacques Pretorius by 0824558590. What is a QR Code? A Quick Response Code (QR code) is a useful way to link print with digital media. This two dimensional barcode system serves as a gateway to more infor- mation about 34 the topic, item or service where it is printed. HOW DO I GET A QR CODE READER?  Visit your app store  Search for ‘QR code’  Download any QR code reader or QR code scanner (it is the same). AUG/SEP 2017 • SENWES Scenario HOW DO I SCAN A QR CODE? Open your newly downloaded app and scan the QR code(s) in our publication. The app will read the two-dimensional barcode and take you to the link where there will be more information or like in most cases, a video. Happy scanning!