Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 3

••• • • IN HO UD • • NAMPO 2017 16-19 MEI 11 AUGUSTUS • SEPTEMBER 2017 20 OOS-KAAP IS SENWES EQUIPMENT WÊRELD FINANSIËLE RESULTATE 30 MET FRANCOIS STRYDOM FOKUS OP KAREL BEZUIDENHOUT Hennenman silo: Eerste silo in SA met sonkrag PV INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 Rekords verbeter en om rekord te hou ALGEMEEN 50 Dumping – A worldwide problem affecting SA 54 Toets jou vernuf op Hinterland skietdag 3 Spotprent: Pieter & Tshepo HANDELSNUUS 3 Oraloor gehoor 11 Basic concepts of Precision Farming 24 Soya Beans as an alternative crop HOOFARTIKEL 26 4 Finansiële Resultate met Francois Strydom AREAFOKUS Jacques wil werkswinkels in ’n nuwe rigting stuur 28 JCB en Senwes Eqquipment is ʼn wenkombinasie 8 Die Oos-Kaap is nou ook Senwes Equipment wêreld KOLLIG 31 Everything you need to know when converting to solar PV 36 Herontdek Hinterland 20 Karel Bezuidenhout se bloed is groen 38 Finansiële beplanning vir bejaardes NUUS 56 Die beste voeding vir jou tuin 10 Produsente gaande oor Senwes Equipment en John Deere 58 The small business owner and labour disputes 14 Senwes Grainlink is topfiks vir die inname van die grootste mielieoes ooit 16 Geïntegreerde jaarverslag nou beskikbaar 18 Presisieboerdery in saaiery 19 Die soeklig word tans gewerp op Senwes Scenario 30 Senwes Hennenman silo eerste met Sonkrag PV in SA 32 Senwes Spinners: 11 jaar nie uit nie 34 Wenke vir voorseisoen- asook na-seisoen-inspeksies 34 What is a QR Code? 39 Ken jou Certisure makelaar RUBRIEKE 40 Safex Scenario’s met Susari MEGANISASIE Read the Senwes Scenario in English @ www.senwes.co.za OP DIE VOORBLAD DIE MOOI WÊRELD van die Oos-Kaap is nou ook Senwes Equipment wêreld! Senwes Scenario het ‘n draai in daardie deel van Suid-Afrika gaan maak. Ons het by die Senwes Equipment takke in Aliwal-Noord en Ugie gaan kuier, waar ons met die takbestuurder in dié twee dorpe, Nelis van Heerden, gaan gesels het - die Aliwal-Noord tak vier juis in Augustus sy eerste verjaardag. In Kollig val die fokus op die pro- dusent Karel Bezuiden­h out, wat ‘n groot aanhanger is van Senwes Equipment en John Deere. In hierdie uitgawe fokus ons op meganisasie en het ook ‘n interes- sante artikel oor presisieboerdery. Moet ook nie ons volgende uit­- gawe misloop nie. Daarin gaan ons op sleutelpesoneel­l ede by die Oos-Kaap-takke fokus. Met nog ‘n nuwe tak wat eersdaags in Oos- Londen open, is die Oos-Kaap beslis die regte plek om te wees. http://fwd2.co/ScenarioApple 42 Graanmarkvooruitsigte 46 Druppels op die dak 49 Kolskoot 52 Future focus http://fwd2.co/ScenarioGoogle 57 Kos vir die siel 59 Tuinwenke KOMPETISIES 60 Wen ‘n kopie van Hoop wat kaalvoet loop VROUE 60 Milanie Vosloo Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir relevante maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans en Engels by www.scenario.co.za of laai die Scenario toepassing af . ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario SENWES Scenario • AUG/SEP 2017 1