Senwes Scenario Augustus / September 2017 - Page 12

•••• Die Ugie Senwes Equipmenttak is geleë soos jy die dorp van Elliot nader. AREA F OK U S Oos-Kaap > VERVOLG VAN BLADSY 9 omdat die verwoestende griep-ep- idemie baie kinders wees gelaat is. Dan was die skrywer, ds. Solly Ozrovech, ook op ’n tyd hier woonagtig. Hy was ook ’n oud-di- rekteure van die weeshuis. Die klein dorpie se NG Kerk staan ook uit, met die hoeksteen van die nuwe kerkgebou wat in 1953 gelê is. Produsente vanaf Aliwal-Noord tot by Barkly-Oos en Dordrecht boer hoofsaaklik met vee, soos skape en beeste, en in baie gevalle op kleiner skaal as kommersiële produsente. Produsente in die Elliot en Ugie omgewing is meer kommersiële saaiboere, wat diver- sifiseer met vee. In die laaste twee jaar het die wildbedryf ook hier begin wortel skiet. Indien jy in die omgewing is, omskep dit sommer in ‘n lekker ervaring en besoek die Tiffindell Ski-oord, wat nie ver hiervandaan geleë is nie. Hierdie gebied is ’n kleurvolle, prentjiemooi wêreld met asemrowende uitsigte om elke hoek en draai. Die kleurvolle huisies al langs die pad, asook ingekleurde bushaltes is veral uniek, met selfs ’n John Deere een op pad na ons produsent in Kollig, Karel Bezuidenhout. Oor die besigheid hier sê Nelis: “Ek dink ons is verseker op die Personeel by onderdele in Ugie is Jacques du Plessis (Onderdelebestuurder), Mbonisani Malusi (Onderdele Assistent) en Jaco de Beer (Onderdeleklerk). regte plek. Om in so ’n kort tydperk met ons personeel so uit te brei is uitstekend. Daar was ’n leemte in die area vir dit wat Senwes doen.” Die mense hier het nog tyd vir ’n mens en het die mees ongelooflike waardering vir wat daar vir hulle gedoen word. Dit is lekker mense om mee besigheid te doen. Oos-Kaapse mense is hartsmense. En dit is verseker nie die laaste sien van die Oos-Kaap nie, met nog ’n tak wat eersdaags sy deure in Oos-Londen open. Bou so voort in die Oos-Kaap, Senwes Equipment! Die werkswinkelpersoneel in Ugie is Pieter Bianchina (Tegnikus), Jackson Oudjan (Vakman­hulp) en Warren Kleinsmit (Werkende Voorman). Produsente gaande oor Senwes Equipment en John Deere SENWES EQUIPMENT en John Deere is werklikwaar top handelsname in die landboube­ dryf. Volg die meegaande ͭ)݅ȁ͕́եѕ́єհѕɔ)ЁMݕ́ե))ɔݕɝ)ȁ̃eЁ͕͕م)݅Ёհͭ)͔Mݕٕ́ȴ()̸ɽ ͕є́)Մ)Aѕ͕)Aѕ͕م)Aэ ɽͽ) ɥ!Ѥ!Mɕم)ȁ]Ёم!х)ݥͽݕ́Qمi封م)]͕͉ɽ)եEH)є嬁͕͕)م ٕȁݕє)UM@܃M9]LMɥ)́́م)=Ʌȁȁ̸)-嬁ͭeȴ)ͥ٥م)Mݕ́ե)݅Ёɽ)مȁ9)Aɬ͝٥)и)輽͕ݕ̹M)