Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 57

T O E K O MSF O KUS hongersnood nie, maar ek kan een honger mens voed... Dit maak nie saak wat jou hart roer nie. Dit maak nie saak wat op die wêreldplatforms gesê word oor dit wat jou roer nie. Al wat uiteindelik saak maak is wat JY daaraan doen en hoe JY toelaat dat die saak jou affekteer in jou diepste wese. Gaan dit jou onderkry, of jou aanmoedig om iets daaraan te doen? “Laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie” (Galasiërs 6:9). Daar is 7 gewoontes wat geïdentifiseer is by mense wat ’n positiewe impak op die wêreld het: • Hulle is toegewyd tot dit wat rigting en betekenis aan hul lewens gee. • Hulle verbind hulleself daartoe om hulself deurlopend te verbeter. • Hulle skakel met mense op ’n wyse wat voordelig vir alle par- tye is. • Hulle belê tyd en energie in wat iets kan wees en nie in wat dit nou is nie. • Hulle deel wat hul weet met ander. • Hulle hef ander op. • Hulle gebruik hul mag en in­­ vloed op ’n goeie manier. Daar is baie te sê oor die krag van die individu. Een van my gunste­ ling boeke is Bryce Courtenay se ‘The Power of One’. Hy sê daarin, “The power of one is above all things, the power to believe in yourself, often well beyond any latent ability you may have previously demonstrated. The mind is the athlete, the body is simply the means it uses to run faster or longer, jump higher, shoot straighter, kick better, swim harder, hit further or box better.” As ek glo dat ’n positiewe gesindheid, en om ’n verskil te maak as individu, my weg na ’n meer vervullende, bevredigende bestaan is, dan moet ek bereid wees om klein veranderinge te maak en moet ek die volgende waarheid aanvaar: One tree can start a forest, One smile can begin a friendship, One hand can lift a soul, One word can frame the goal, One vote can change a nation, One sunbeam can light a room, One candle can wipe out darkness, One touch can show you care, One voice can wake up everybody - One life can make the difference! (onbekende skrywer) Kan jy dié faktore lys wat spanning in jou lewe veroorsaak? Wat kan jy anders doen sodat jy ’n verskil in jou lewe en dié van ander kan maak? Verder broers, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is - watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. (Filippense 4:8). Legally Armed, in association with Martin & Visser Attorneys, offer for the past 11 years, amongst others, the following services: MOTIVATIONS FOR: • any type of firearm licence • accreditations for businesses • specialising in estate firearms 2004 - 2015 Johan Martin 083 391 8180 [email protected] www.legallyarmed.co.za • import / export of firearms • renewals • appeals, etc. 40 000 satisfied clients! ••• * Preferred service provider for Wildlife Ranching SA * Offices countrywide 55