Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 50
•••
RUBR I E K
G
N
I
L
E
al
a
i
K
s
n
K
e
t
I
po
s
W
d
i
T
e
h
GON kkuraat
N
se a
I
r
e
D
e
LA jou gew
DEEL 2
bereik
DIE HERLAAI VAN AMMU
NISIE HET DIE AFGELOPE
AANTAL JARE BEHOOR
LIK POSGEVAT ONDER
VERAL JAGTERS NADAT
DIE KUNS AL ’N GERUIME
TYD HOOFSAAKLIK DEUR
SKYFSKIETSKUTS BEOE
FEN IS. DEEL EEN VAN
HIERDIE RUBRIEK HET IN
DIE JUNIE-JULIE UITGAWE
VAN SENWES SCENARIO
VERSKYN. HIERMEE DIE
TWEEDE DEEL:
FRANS DREYER
ABSOLUTE MINIMA BEREKENING
Tabel 1 vervat die berekening vir
die ladder-toets soos weerspieël in
Figuur 1. Hierdie berekenings is in
Microsoft Excel gedoen en word
48 AUG/SEP 2016
Tabel 1: Absolute Minima berekening.
Skoot Lading Voet/
1ste
2de
nr.
(gr)
sek Verskil Verskil
1
40
2519
47
2
40.2
2566
-52
-5
3
40.4
2561
22
27
4
40.6
2588
-24
3
5
40.8
2591
22
25
6
41
2616
-25
0
7
41.2
2616
-16
-16
8
41.4
2600
4
20
9
41.6
2620
-20
verduidelik sodat dit maklik herhaalbaar is. Die uitleg soos vervat
in Tabel 1 maak dit ook makliker
om dadelik die aangewese lading
te identifiseer.
Die eerste stap in hierdie
berekening is natuurlik om die
lading en elke lading se spoed
(gewoonlik in voet per sekonde)
van die minimum tot maksimum lading in te
• SENWES Scenario
vul op die spreivel. Daarna word
die verskil in spoed tussen die
verskillende ladings bereken in die
1ste Verskil-kolom. Die waarde
47 is slegs (2566 – 2519) en -5
is (2561 – 2566). Die res van die
waardes in die 1ste Verskil-kolom
word op dieselfde manier bereken.
In die 2de Verskil-kolom word
die proses herhaal en die verskil
van die verskil in spoed word
bepaal. Die waarde -52 is slegs
((-5) – ABS(47)). Die ABS voor
die waarde wat afgetrek word, is
’n funksie in Excel en beteken
slegs dat die absolute waarde of
getal self afgetrek word en dat
die teken voor die getal nie in ag
geneem moet word nie. Op dieselfde manier is die waarde 22 dan
(27 – ABS(-5)). Die res van die
waardes in kolom twee word dan
dienooreenkomstig bereken.
Na afloop van hierdie bereke
ning ontstaan daar dan gewoonlik
in die 2de Verskil-kolom ’n tendens waar die waardes van bo na
onder negatief-positief-negatief
word. In hierdie spesifieke voorbeeld is daar drie sulke gevalle.
Die positiewe waarde of absolute
minima van die tendens kan weer
teruggetrek word na ’n spesifieke