Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 5

A L L E S E N N O G WAT ••• Pieter & Tshepo AMANDA HAASBROEK Wenner van die R10 000 John Deere klerebewys in die Senwes Equipment en John Deere Selfiekompetisie. “MY man, Nardus, het ’n liefde vir John Deere by my gekweek.” PRINCE MASHELE Politieke Analis WEN GROOT met Senwes Equipment en John Deere. ’n John Deere Gator ter waarde van R230 000 en ’n vakansie van R80 000 na Mauritius is nog op die spel. Skryf nou in!!! In ’n artikel in Landbou Weekblad na sy besoek aan Nampo Oesdag, waar hy deel van die Nasie in Gesprekpaneel was. wat deur die regering geïnisieer word nie, maar ook as gevolg van marktransaksies. ” “DIE gesprekke is sekerlik van Agri SA President die beste publisiteit wat landbou in die laaste 20 jaar gekry het. Dit is alles te danke aan die progressiewe span by Nasie in Gesprek, veral Francois Strydom, Uitvoerende Hoof van Senwes, wat die dryf­krag agter die reeks gesprekke is.” ERNEST PRINGLE Voorsitter van Agri SA Landbou­ ontwikkeling Beleidskomitee Toe hy verwys het na die feit dat die 87/13%-syfer dikwels aangehaal word asof wit kommersiële boere steeds 87% van die grond besit. “DIE Statistiek SA opname in 2009 het aangedui dat kommersiële boere sowat 67% van die land dek. Die WinDeed inligting dui aan dat hierdie prentjie besig is om te verander, nie slegs deur grondhervormingsprogramme JOHANNES MÖLLER STAAN PRODUSENTE BY IN DROOGTETYD Die Agri SA Droogte­­­ ramp­­fonds het jou hulp nodig. Agri SA se droogterampfonds het baie mylpale bereik en duisende boere en mense in nood gehelp sedert sy ontstaan in Desember 2015.  “SKENKERS is welkom om deel te neem deur bydraes direk tot die fonds te maak. Ons is dankbaar vir die bydraes van alle individue, maatskappye en groot korporatiewe ondernemings. Daardeur maak hulle ’n merkwaardige verskil in die lewens van ons boere, plaaswerkers en boerderygemeenskappe.” PETER VAN KETS Avonturier en motiveringspreker tydens Senwes se Klantegespreks­ forum naby Parys oor sy siening in die droogtetyd. “ONMOONTLIK is nie ’n feit nie. Jy moet risiko’s in uitdagings omskep.” MAAK SÓ JOU DONASIE Donasies kan gemaak word via die webblad www.droogte­rampfonds.co. za met verskeie betalings­wyses soos EFT, Kredietkaart, Tjek- en Debiet­ kaarte, Kits, EFS, SnapScan of Premietarief SMS teen R30 per sms. HOEKOM MOET EK BYDRA? Senwes doen ’n beroep op alle besorgde Suid-Afrikaners om ons produsente by te staan, aangesien hul bydrae krities is vir die voedselsekuriteit van ons land en die plattelandse ekonomie. FRANCOIS STRYDOM Senwes Groep Uitvoerende Hoof “DAAR is eintlik nie meer ’n tyd wat dit nie besig op ’n plaas is nie. Dit is net die ou wat verby jou plaas ry wat dink dat dit nie besig is nie. Die ou wat al binne was, weet!” SENWES Scenario • AUG/SEP 2016 3