Senwes Scenario Augustus / September 2016 - Page 3

IN HO UD 4 8 ••• 18 INHOUD OP DIE VOORBLAD HANDELSNUUS REDAKTEURSBRIEF 2 Om te wen 16 Presisieboerdery – Die basiese beginsels ALGEMEEN 20 Presisieboerdery – ‘n Nuwe 3 Spotprent: Pieter & Tshepo benadering 3 Oraloor gehoor 23 Bereik jou volle potensiaal met Senwes Presisieboerdery HOOFARTIKEL en Senwes Equipment 4 Finansiële Resultate met 28 Voorseisoeninspeksie op Francois Strydom planttoerusting 31 Gesamentlike pogings maak KOLLIG Majwemasweu Rekenaarsentrum 12 Geen keer aan De Beer in Brandfort ’n realiteit 33 Senwes Spinners 10 jaar op die AREAFOKUS kolfblad 8 Potchefstroom en Parys 46 Die nuwe petrol in Brandstofafdeling se tenk NUUS 15 Senwes noteer op ZAR X 22 Wen Groot met Senwes Equipment en John Deere 22 Amanda Haasbroek wen R10 000 klerebewys 24 Senwes vorm vennootskappe en steun Bultfontein produsente 27 Senwes Equipment tegnici tel onder John Deere se top 10 bestes 34 Ken jou 10 sleutelrekening­- bestuurders by Senwes Credit 34 John Deere winkel by Senwes hoofkantoor 37 Ken jou Certisure personeel – Riana Rudolph 46 Hinterland deel van skietdag 52 Senwes volg die sonkragroete http://fwd2.co/ScenarioApple RUBRIEKE 36 Safex Scenario’s met Susari 40 Graanmarkvooruitsigte 44 Druppels op die dak 48 Ladingontwikkeling: bereik jou geweer se akkuraatheidspotensiaal 51 ’n Boer maak ’n plan 54 Toekomsfokus 57 Kos vir die siel 59 Tuinwenke KOMPETISIES 59 Wen met Hannon 60 Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede VROUE 60 Milanie Vosloo http://fwd2.co/ScenarioGoogle Die WEN GROOT met Senwes Equipment en John Deere kompetisie van 2016 is in volle swang. Hier staan lesers die kans om ’n John Deere Gator ter waarde van R230 000 te wen, asook ’n vakansie na Mauritius ter waarde van R80 000. Op die voorblad pryk die eerste wenner van die Senwes Equipment en John Deere selfiekompetisie, Amanda Haasbroek en haar seun­ tjie Marnus. Die Uitvoerende Bestuurder van Senwes Equipment, Ferdie Pie­terse, en John Deere Areabestuurder, Philip du Plessis, het haar R10 000 klerebewys aan haar oorhandig. In die kompetisie word meer as R320 000 se pryse weggegee en die tyd om in te skryf is nou, met slegs ‘n sms of e-pos wat jou ‘n wenner kan maak. Meer inligting is in die Senwes Scenario artikel en advertensie te kry. Nog nuus is dat Senwes vennootskappe die Bultfontein gemeenskap gehelp het en in hierdie uitgawe word op Potchefstroom en Parys gefokus, waar Senwes talle bedryfs­ punte het met Nico de Beer as fokus­produsent. Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief f rio rie elke tweede a n b maand vir relevante ce uus S maatskappy- en e -n e bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. Lees die Senwes Scenario aanlyn by www.scenario.co.za of laai die Scenario toepassing af . ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario SENWES Scenario • AUG/SEP 2016 1